Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile
Liefde Wen

@liefdewen

Almal is stukkend. Sommige meer as ander. Maar as ons saam bliksem met liefde kan ons net dalk die wΓͺreld verander.

ID: 304887829

linkhttp://www.liefdewen.co.za calendar_today25-05-2011 08:34:10

2,2K Tweet

6,6K Followers

78 Following

Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

#UthandoLuyanqoba hoodies is op 'n massiewe #LiefdeWen sale wat sΓͺ: "Ons lief julle baie" ❀️ Hy is net aan vir vandag so, kry joune aanlyn 🌍

#UthandoLuyanqoba  hoodies is op 'n  massiewe #LiefdeWen  sale  wat sΓͺ: "Ons lief julle baie" ❀️

Hy is net aan vir vandag so, kry joune aanlyn 🌍
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

#SondagSnoesigheid saam met @jessedryling 😊 Klink soos DIE radio program om na te luister 😬 #LiefdeWen is die tema en jy is die gasheer 😎

#SondagSnoesigheid saam met @jessedryling 😊 

Klink soos DIE radio program om na te luister 😬

#LiefdeWen is die tema en jy is die gasheer 😎
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

Luan sΓͺ, "This is a throw back to my time in Austria. Enjoy the journey! " Luan ons is jaloers op jou #Trip, maar dankie dat jy #LiefdeWen saam met jou vat op jou avonture ❀️

Luan sΓͺ,  "This is a throw back to my time in Austria. Enjoy the journey! "

Luan ons is jaloers op jou #Trip, maar dankie dat jy #LiefdeWen saam met jou vat op jou avonture ❀️
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

Daar is nie 'n beter tyd as die begin van 'n week om vir ons #LiefdeWenners te vertel van die #gevaarlikste #RugbySpan in #NamibiaπŸ‡³πŸ‡¦ nie πŸ˜±πŸŽ‰ Hier vat dit mans, perde en rugbyballe om braaf te wees 😎 #BliksemMetLiefde julle outjies!

Daar is nie 'n beter tyd as die begin van 'n week  om vir ons #LiefdeWenners te vertel van die #gevaarlikste #RugbySpan in #NamibiaπŸ‡³πŸ‡¦  nie πŸ˜±πŸŽ‰

Hier vat dit mans, perde en rugbyballe om braaf te wees 😎

#BliksemMetLiefde julle outjies!
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

#SwartEnGoud werk so goed saam soos jou somerslyf in winter... in #LiefdeWen merch 😎 Ons het die X, Y en Z faktore bymekaargevoeg en toe ontplof dit in 'n #Ubuntu hoodieπŸ’₯ Kry joune aanlyn met bietjie afslag 🌍

#SwartEnGoud werk so goed saam soos jou somerslyf in winter... in #LiefdeWen merch 😎

Ons het die X, Y en Z faktore bymekaargevoeg en toe ontplof dit in 'n #Ubuntu hoodieπŸ’₯

Kry joune aanlyn met bietjie afslag 🌍
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

Julle kan vir @williamgadney niks vertel van #LiefdeWen nie 😎 Hy ken (en besit) al die verskillendes en is 'n massiewe #ambassadeur van alles #Liefde πŸ˜€ William, ons hou van jou 😎 #NiceTatoo πŸ”₯ #BliksemMetLiefde πŸ‘Šβ€οΈ

Julle kan vir @williamgadney niks vertel van #LiefdeWen nie 😎

Hy ken (en besit) al die verskillendes en is 'n massiewe #ambassadeur van alles #Liefde πŸ˜€

William, ons hou van jou 😎

#NiceTatoo πŸ”₯
#BliksemMetLiefde πŸ‘Šβ€οΈ
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

#PotBlou hoodies vir die wat wil #BliksemMetLiefde πŸ‘Š #LiefdeWen sΓͺ, "#WeesBraaf en kry joune aanlyn met 'n lekker afslag by 😊 "

#PotBlou hoodies vir die wat wil #BliksemMetLiefde πŸ‘Š

#LiefdeWen sΓͺ, "#WeesBraaf en kry joune aanlyn met 'n lekker afslag by 😊 "
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

@chrizaanie sien die son as 'n kreatiewe opsie om te #SpeelMetGeel πŸ‹ 🌞 #LiefdeWen hou van #SonVangers en van mense wat hoodies dra❀️

@chrizaanie sien die son as 'n kreatiewe opsie om te #SpeelMetGeel  πŸ‹ 🌞

#LiefdeWen hou van #SonVangers en van mense wat hoodies dra❀️
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

Die buitelyne van #LiefdeWen πŸ˜‹ Ons doen dalk baie op 'n slag, maar ons maak seker om binne die grense van #Liefde te bly πŸ’« #LiefdeHetGeenGrenseNie Kry joune aanlyn 🌍

Die buitelyne van #LiefdeWen πŸ˜‹

Ons doen dalk baie op 'n slag, maar ons maak seker om binne die grense van #Liefde te bly πŸ’«

#LiefdeHetGeenGrenseNie

Kry joune aanlyn 🌍
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

Die #UthandoLuyanqoba T maak vir Nardus Smith 'n #SpeelMetGeel meester πŸ‹ Dankie dat jy vir #LiefdeWen op jou #Avonture saamvat❀️

Die #UthandoLuyanqoba  T  maak vir <a href="/nardussmith/">Nardus Smith</a> 'n #SpeelMetGeel  meester πŸ‹

Dankie dat jy vir #LiefdeWen op jou #Avonture saamvat❀️
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

Dis almal se gunsteling @TannieLiefdeWen wat besluit het om te #SpeelMetGeel πŸ‹ Die ballonne skree #LiefdeWen, vir al wanneer hulle πŸ‘‰πŸ’₯

Dis almal se gunsteling @TannieLiefdeWen wat besluit het om te #SpeelMetGeel πŸ‹

Die ballonne  skree #LiefdeWen, vir al wanneer hulle πŸ‘‰πŸ’₯
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

Die #VerkennerVellie speel sy rol goed in @LionAndLambMediaHouse se trou-fotosessie 😁 #LiefdeWen hou van troues, so as jy iets kort vir jou trou... laat weet ons πŸ“ž #BliksemMetLiefde πŸ‘Šβ€οΈ

Die #VerkennerVellie speel sy rol goed in @LionAndLambMediaHouse se trou-fotosessie 😁

#LiefdeWen hou van troues, so as jy iets kort vir jou trou... laat weet ons πŸ“ž

#BliksemMetLiefde πŸ‘Šβ€οΈ
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

'n Mens sal NOOIT! "genoeg kan hΓͺ" nie @jacquespieter_debeer πŸ˜„πŸ˜‰ #LiefdeWen is soos suurstof... mens kan nooit genoeg kry nie πŸ˜‹ Baie dankie vir jou #ondersteuning ❀️ #BliksemMetLiefde πŸ‘Šβ€οΈ

'n Mens sal NOOIT! "genoeg kan  hΓͺ" nie @jacquespieter_debeer πŸ˜„πŸ˜‰

#LiefdeWen is soos suurstof... mens kan nooit genoeg kry nie πŸ˜‹

Baie dankie vir jou #ondersteuning  ❀️

#BliksemMetLiefde πŸ‘Šβ€οΈ
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

#AsemrowendMooi 😱 @BlomLiefde het besluit dat sy die week aanpak met 'n #Wenner houding en 'n anti-bergklim uitrusting πŸ˜ŽπŸ‘Š #WantWieKortSweatpants πŸ˜‚ Baie dankie dat jy #LiefdeWen na nuwe hoogtes vat #SienWatOnsDaarGedoenHet ❀️

#AsemrowendMooi  😱

@BlomLiefde het besluit dat sy die week aanpak met 'n #Wenner houding en 'n anti-bergklim uitrusting πŸ˜ŽπŸ‘Š #WantWieKortSweatpants πŸ˜‚

Baie dankie dat jy #LiefdeWen na nuwe hoogtes vat #SienWatOnsDaarGedoenHet ❀️
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

Grys verteenwoordig die daaglikse lewe πŸ‘€ en die #MosterdGeel verteenwoordig #LiefdeWen πŸ˜‹ Ons kombineer kleur en 'n boodskap wat bydra tot 'n #kleurvolle & diverse klerekas πŸ˜ŽπŸ˜„ Kry joune aanlyn 🌍

Grys verteenwoordig die daaglikse lewe πŸ‘€ en die #MosterdGeel verteenwoordig #LiefdeWen πŸ˜‹

Ons kombineer kleur en 'n boodskap wat bydra tot 'n #kleurvolle &amp; diverse klerekas πŸ˜ŽπŸ˜„

Kry joune aanlyn 🌍
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

Ons hier by #LiefdeWen is meer honde-liefhebbers, want #Liefde is nie katterig nie, maar hierdie is nie 'n huiskat nie, sooo... πŸ˜‚ Baie dankie vir jou #Ondersteuning @alicia_grobler_ 😁

Ons hier by #LiefdeWen is meer honde-liefhebbers, want #Liefde is nie katterig nie, maar hierdie is nie 'n huiskat nie, sooo... πŸ˜‚

Baie dankie vir jou #Ondersteuning @alicia_grobler_  😁
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

Vir die wat nog nie weet nie, #Swart en #Geel is die nuwe #Swart en #Geel πŸ‘Œ #LiefdeWen is #volkleur, kan lekker speel en weet wanneer om te #BliksemMetLiefde πŸ‘Š Kry joune aanlyn 🌍

Vir die wat nog nie weet nie, #Swart en #Geel is die nuwe #Swart en #Geel πŸ‘Œ 

#LiefdeWen is #volkleur,  kan lekker speel en weet wanneer om te #BliksemMetLiefde  πŸ‘Š

Kry joune aanlyn 🌍
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

'n #BliksemMetLiefde hemp met #Airpods wat met liefde uit blik, veral wanneer jy draf 😁 πŸƒ #LiefdeWen waardeur jou ondersteuning en moedig jou aan van die kantlyn wanneer jy #Oefen ❀️

'n #BliksemMetLiefde hemp met #Airpods wat met liefde uit blik, veral wanneer jy draf 😁 πŸƒ

#LiefdeWen waardeur jou ondersteuning en moedig jou aan van die kantlyn wanneer jy #Oefen ❀️
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

@LiefdeByDieDam het weer 'n ongelooflike dag van musiek, 4 Augustus by #EmmarentiaDam 😱 Maak seker jy mis dit nie 😬 #Geniet die #PiekniekMusiekFees en onthou om jou kombers te "vergeet" #InDieNaamVanLiefdadigheid πŸ’ͺ #LiefdeWen wil 2K komberse skenk saam JOU πŸ‘Šβ€οΈ

@LiefdeByDieDam  het weer  'n ongelooflike dag van musiek, 4 Augustus by #EmmarentiaDam 😱

Maak seker jy mis dit nie 😬

#Geniet die #PiekniekMusiekFees en onthou om jou kombers te "vergeet" #InDieNaamVanLiefdadigheid πŸ’ͺ

#LiefdeWen wil 2K komberse skenk saam JOU πŸ‘Šβ€οΈ
Liefde Wen (@liefdewen) 's Twitter Profile Photo

#Donderdag is die perfekte dag om te #BliksemMetLiefde @tinkie_bakker_x πŸ‘Š Elke dag se baklei vir wat reg is, is'n dag waar #LiefdeWen ❀️

#Donderdag is die perfekte dag om te #BliksemMetLiefde @tinkie_bakker_x  πŸ‘Š

Elke dag se baklei vir wat reg is,  is'n dag waar #LiefdeWen ❀️