Kosie Beukes
@kosiebeukes
12 years old concertina player I live in South-Africa. I can currently play 14 music instruments. Released my first album when I was 6 years old!
ID: 3107324703
23-03-2015 10:20:28
594 Tweet
263 Followers
286 Following
Woensdag 13 Maart rits #Pasella rond saam met die jongklomp! @HemelBesem bak en brou saam met die boeremusiek musikant Kosie Beukes, dan doen ons joga saam met die Muzik Kids en Sasha-lee Davids pak gokarting aan met die veelsydige 7de Laan akteur Vian Singleton. Slegs op SABC_2
Moet nie Pasella mis hierdie Woensdag 13 Maart 2019 om 19:30 op SABC 2 nie. Ek en oom Simon HEMELBESEM het lekker gekuier en ons het gebak en brou! @juliabeukes instagram.com/p/Bu1jkw9nPbw/โฆ
Amper tyd vir ons Namibiรซ toer. Nog net 6 slapies. Sien julle binne kort in Namibiรซ ๐ Heidi Maroela Musiek Julia Beukes ๐๐ ๐๐ฆ๐ญ๐ฆ๐ฃ๐ณ๐ช๐ต๐บ & ๐๐ช๐ง๐ฆ๐ด๐ต๐บ๐ญ๐ฆ Pretoria FM RSG 100-104FM #opgewonde #liefvirmusiek #namibiรซ #konsertina #kitaar
Kosie Beukes loer gou in en vertel jou meer oor die Afrikaanse Musiektoekennings ... 16 Okt by Moreleta Ouditorium. Trots aangebied deur Pretoria FM en Trots Ondersteun Deur Entertainment & Event Factory #ptafm #eefactory Kosie Beukes
Kry nou jou kaartjies vir die GROOTSTE #BOEREDANS ooit by Carnival City op 23 November met KLIPWERF, die Ventertjies, Fatman Brรผmmer en Kosie Beukes - kaartjies nou beskikbaar teen slegs R150 bit.ly/2lNeo38varsTRAP
Dit is met groot opgewondenheid wat ek kan aankondig dat ek kontrak geteken het by Universal Musiek Ek sien baie uit na die toekoms & ook om saam met almal by Universal te werk! Dankie Liewe Jesus vir my talente & baie dankie Liewe Jesus vir al U genade, omgee & liefde ๐ค๐ค๐ค
Baie dankie oom Steve Hofmeyr Sien uit om te werk aan my nuwe album!
Baie dankie tannie Wilna Rossouw hoop ons sien tannie by die Aitsas ๐ค
Kan julle glo ๐ฑ๐ฑ๐ฑ @Klipwerf Fatman Brรผmmer @Dieventertjies Pretoria FM NOG NET 5 DAE TOT VARSTRAP! Daar is nog 'n paar kaartjies beskikbaar. Kry sommer vandag nog jul kaartjies en kom skoffel saam :) bit.ly/2lNeo38varsTRAP
2 dae tot VARSTRAP๐๐๐ bit.ly/2lNeo38varsTRAP @Klipwerf Fatman Brรผmmer @Dieventertjies Universal Musiek Pretoria FM 100% Afrikaans
Ek sal 'n girl moet kry wat oom Fatman Brรผmmer kan leer VARSTRAP BY VARSTRAP ๐๐๐ Nog net 1 slapie ๐๐๐
Maak seker jy luister na die The Drive with Rob and Roz op Jacaranda FM na 4pm om te hoor hoe die 12jarige Kosie Beukes #DANCEMONKEY op konsertina speel!