
Joshua Na Die Reën
@joshuanadiereen
Vir besprekings besoek jndr.co.za/bespreek
ID: 941064787
http://www.jndr.co.za 11-11-2012 11:08:35
2,2K Tweet
5,5K Followers
334 Following



sjoe, was dit nie lekker nie. Huisgenoot #skouspel x.com/JakDePriester/…



9H00 is Lizandra Winter op die lug met Lichvaal Stereo om #DieBegin, #EkWilVirJou en ander dinge te gesels! Luister saam by lichvaalstereo.co.za


Kyk wie kuier eerskomende Maandag om 17:00 by Linda Kriel Fitness!!! #KryDaaiLyf Joshua Na Die Reën

Raai wie kuier vanaand om 17H30 saam met Linda Kriel Fitness op #KryDaaiLyf op kykNET TV ! Loer saam! Joshua Na Die Reën 𝘚𝘈 𝘊𝘦𝘭𝘦𝘣𝘳𝘪𝘵𝘺 & 𝘓𝘪𝘧𝘦𝘴𝘵𝘺𝘭𝘦 SA-ARTISTS Afrikaanse Musieknuus Alishia


Eerste kykie: Joshua, Lizandra-duet vertel van ‘weerloosheid’ maroelamedia.co.za/vermaak/musiek… Starburst Promotions Joshua Na Die Reën Lizandra Winter



Jammer Lee....wens ek kon jou help. Miskien kan ons nog 'n vertoning probeer inwerk Toyota Stellenbosch Woordfees ? :) x.com/mrleewp/status…


Dit is asof tyd wegraak, dis asof die reën begin val, dit is asof die atmosfeer lig raak. Dankie Toyota Stellenbosch Woordfees vir die voorreg! Liefde





Jy kan Joshua Na Die Reën en Lizandra Winter saam op die verhoog sien 10 April 2018, vir slegs R150pp. Sien foto vir meer inligting en bespreek vandag nog!
