Johan Rademan
@johanrademan1
ID: 2758390965
01-09-2014 17:48:53
4,4K Tweet
5,5K Followers
1,1K Following
Toegang tot #WorldCupRugby2023 wedstryde behoort tot ‘n eksklusiewe uitsaaier, maar RSG 100-104FM gaan ‘n spiekeries op jou trek. Jy het toegang tot wedstryde op jou gunsteling radiostasie. #Rugbyvirdievolk Kobus Wiese Kobus Burger Amoré Swanepoel www.justjody.co.za Johan Rademan
Netnou in #driesestig op RSG. Johan Rademan is tussen die lampe. Martelize Brink
Gelukkige Maandag!! Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek agter die rug. Hier is ons program vir vanmiddag. Sien jou 13:00 op RSG 100-104FM
Spesiaal vir Kersfees 🎄⭐️🎁 Bestel die “Oor die Kole” braaiboek en ontvang ‘n kopie van “Martelize Kook” gratis met ‘n spesiale boodskap aan jou geliefde. Bestel by [email protected] of DM. R400. Aflewering nie ingesluit. #gift #gifts #geskenk #kersfees
Ek hoop dis ‘n heerlike môre sover! Hier is die DrieSestig Vrydag aflewering. Ons skryf Hannelie se storie verder. Sien jou 13:00 op RSG 100-104FM Indien jy op reis is, wees seblief veilig. EN kalm. Opgewerk en jaag help noooooit 😌
Lekker gesels Sitdown Comedian op RSG 100-104FM oor hulle nuutste werk Radioraps (Rikus de Beer) Dricus Du Plessis Johan Rademan
Radioteater 21 Nov om 20h00 op RSG #rsg RSG 100-104FM #antontreurnich #deonlotz #junevanmerch #estellegrobler #stefanvermaak #jacquesbessenger #kobusburger #esteldebeer #eddiedejager