Izak de Vries
@izakdevries
Endurance runner, barefoot ambassador for the Durbanville Children’s Home, activist, marketer. Opinions are my own, not those of any client.
ID: 176158306
http://www.izakdevries.co.za/ 08-08-2010 18:59:22
8,8K Tweet
894 Followers
502 Following
Lacking a proper socio-economic impact assessment is unacceptable, especially given how far-reaching these provisions are. Authors deserve better. The book industry deserves better. #FixtheBills #CopyrightAmendmentBill Parliament of RSA
PEN Afrikaans het al herhaaldelik kritiek op die wetsontwerp geformuleer. Die kritiek geld steeds aangesien dié opspraakwekkende wetsontwerp, ten spyte van grootskaalse teenkanting, slegs kosmetiese veranderinge ondergaan het. #FixTheBills PEN Afrikaans litnet.co.za/persverklaring…
Klimaatskrisis – siektes, brande, vloede, hitte – reeds hier voertaal.nu/klimaatskrisis… Elsabe Brits
"Daar is iets vir die meeste van ons in die Middelland van KwaZulu-Natal, veral ’n bietjie rus en vrede as jy uit die stad wil wegkom." Izak de Vries voertaal.nu/die-natalse-mi…
"Indien die professionele klas hul opleiding slegs tot voordeel van hulself gaan gebruik, sal diegene met geen opleiding nie in opstand kom, want hulle sal nie ’n ander opsie hê nie." Izak de Vries voertaal.nu/die-profession…
"Indien die professionele klas egter hul opleiding slegs tot voordeel van hulself gaan gebruik, sal diegene met geen opleiding nie in opstand kom, want hulle sal nie ’n ander opsie hê nie." Izak de Vries Songezo Zibi Voertaal voertaal.nu/die-profession…
"In die laat jare tagtig het Suid-Afrika gesteier. Ons land was finansieel in ’n gemors, en die samelewing was vasgevang in ’n brutale geweldsklimaat. Uit daardie dryfsand het leiers verrys wat ’n verskil sou maak." Izak de Vries litnet.co.za/suid-afrikaans…
"Die stuk is nie bedoel om ’n diep dokumentêre blik op die historiese karakters te bied nie, maar daar word dikwels uit Van Riebeeck se dagboeke en ander historiese bronne aangehaal." Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees SASNEV voertaal.nu/toyota-us-woor…
"Tuin van Digters is vanjaar vir die elfde keer gehou, by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Krog is hier gehuldig en verskeie items op die feeskalender is aan haar werk gewy." Izak de Vries PEN Afrikaans @NBPublishers voertaal.nu/antjie-krog-ge…
Antjie Krog verjaar vandag. Hier is meer! Breytenbach Sentrum NB Publishers voertaal.nu/antjie-krog-ge…
"Schalk Joubert, die man wat ook met ’n baskitaar kan toor, was die musiekregisseur; die hooffeesindoena, Saartjie Botha, het self die regie waargeneem." Toyota Stellenbosch Woordfees Izak de Vries litnet.co.za/toyota-us-woor…
"Die première van Do not hesitate het by 2021 se Tribeca-filmfees plaasgevind en was Nederland se amptelike inskrywing vir die 2022-Akademietoekennings, bekend as die Oscars." Izak de Vries voertaal.nu/do-not-hesitat…
Izak de Vries: "In the end, ordinary people from the township brought the once mighty apartheid juggernaut to its knees; the Nats had no choice but to start negotiating. Many of these 'ordinary people' attended the launch." Izak de Vries litnet.co.za/apartheids-sta…
Gaan kyk asb Mercy Kannemeyer se stuk “Boesak” by die Toyota Stellenbosch Woordfees Marlo Minnaar speel die rol baie goed.
"Die verhaallyn is egter nie belangrik nie. Dit is die manier waarop Eo die mens waarneem op sy reis wat hierdie film laat uitstaan." Izak de Vries EUFilmFestSA voertaal.nu/eo-n-vreemde-f…