Hanlie Retief
@hanlieretief
Profielskrywer by Rapport, skrywer van Byleveld, Dossier van 'n Baasspeurder. Dikwels blond.
ID: 347738253
03-08-2011 08:22:20
351 Tweet
720 Followers
217 Following
Hanlie Retief gesels met Jake White netwerk24.com/Stemme/Profiel…
By die nuwe Sol-Tech-kampus in Monumentpark, Pretoria, timmer en sweis 1800 ambagstudente vir hulle ‘n toekoms oop. Dié nuwe kampus sê vir jong mense daar’s vir julle werk, ’n toekoms in Suid-Afrika, sê Paul van Deventer. Solidariteit Dirk Hermann #SondagInRapport
🎧 LUISTER: Hanlie Retief gesels met Faf Du Plessis Rapport netwerk24.com/Stemme/Potgooi…
Hanlie Retief gesels met Ronald Lamola. Sondag in Rapport. Minister: International Relations and Cooperation Hanlie Retief
PROFIEL || Hy is ‘n Van Wyk, sy naam is Danie, hy praat Afrikaans, deel dieselfde kultuur en geloof, maar is hy ’n Afrikaner? || Hanlie Retief netwerk24.com/netwerk24/stem…
➡️ ’n Beter SA: Die mense wat Margate weer mooi maak – deur Hanlie Retief. projekte.netwerk24.com/rapport/mysa/t…
▶️ KYK || Hanlie Retief gesels met Marlene van Staden - die vrou wat talle supraais het as burgemeester en besluit het om uit die ''kankerkas'' te klim. netwerk24.com/netwerk24/stem…
PROFIEL || “Die laaste oomblikke saam met hom was van die spesiaalste en rouste oomblikke, want hy het geweet ek is daar, hy het my hand so gevat en gedruk,” vertel sy, trane in haar oë. || Hanlie Retief brnw.ch/21wC1Vx
👉 PROFIEL || Die sesjarige Joshlin Smith wat op 18 Februarie spoorloos uit Middelpos, ‘n nedersetting naby Saldanha, verdwyn het, het baie swaarkry geken, maar daar was ‘n gesin wat hulle oor haar ontferm het. 👉 brnw.ch/21wHX6c || #JoshlinSmith Hanlie Retief
Stuur jou foto, ‘n kort beskrywing, jou naam en van, kontaknommer asook jou skool se naam na [email protected]. Jy kan alleen of as ’n paartjie inskryf. Inskrywings sluit op 16 Oktober 2024. Die finaliste word in Rapport en op Netwerk24 bekendgemaak.