Hugo Lochner (@halochner) 's Twitter Profile
Hugo Lochner

@halochner

Editor, FarmBiz, Plaas Media

ID: 252111440

calendar_today14-02-2011 14:29:10

11,11K Tweet

588 Followers

484 Following

@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Die Williston-landbouskou vind van 20–22 Februarie plaas en is beslis ’n skou om nie mis te loop nie. Van ‘n slaglamkompetisie tot duiwebeoordleings, dit gaan ‘n indrukwekkende skou wees. Kyk gerus na die program vir meer inligting. #Williston #WillistonLandbouskou #Skaapwêreld

Die Williston-landbouskou vind van 20–22 Februarie plaas en is beslis ’n skou om nie mis te loop nie. Van ‘n slaglamkompetisie tot duiwebeoordleings, dit gaan ‘n indrukwekkende skou wees. Kyk gerus na die program vir meer inligting.
#Williston #WillistonLandbouskou #Skaapwêreld
@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

After two difficult years the Bureau for Food and Agricultural Policy expects 2025 to show better growth for the #agricultural sector. Dr Tracy Davids of #BFAP said this during the recent Nedbank Agriculture roundtable event. Read more: agriorbit.com/agricultural-s… Agricultural Business Chamber of South Africa

After two difficult years the Bureau for Food and Agricultural Policy expects 2025 to show better growth for the #agricultural sector. Dr Tracy Davids of #BFAP said this during the recent <a href="/Nedbank/">Nedbank</a> Agriculture roundtable event. Read more: agriorbit.com/agricultural-s… 
<a href="/AgbizSA/">Agricultural Business Chamber of South Africa</a>
@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Die jaarlikse Swellendam-skou vind vanaf 27 Februarie to 1 Maart op die Swellendam-skougronde plaas. Die immer-gewilde landbouskou se program is propvol aktiwiteite en kompetisies. Sien die advertensies hieronder vir meer inligting. #SwellendamSkou #PlaasMedia #Landbouskou

Die jaarlikse Swellendam-skou vind vanaf 27 Februarie to 1 Maart op die Swellendam-skougronde plaas. Die immer-gewilde landbouskou se program is propvol aktiwiteite en kompetisies. Sien die advertensies hieronder vir meer inligting. 
#SwellendamSkou #PlaasMedia #Landbouskou
@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Maak gereed vir die #VictoriaWesLandbouskou wat van 6 tot 8 Februarie plaasvind! Kom geniet ’n propvol program met aktiwiteite soos die interprovinsiale ruiterkuns- en skaapskeerkompetisies, die Merino-skou en die Persie-skaapras Noord-Kaap- kampioenskap. Sien julle daar!

Wandile Sihlobo (@wandilesihlobo) 's Twitter Profile Photo

Misrepresenting the policies in our country and lobbying for South Africa to be pushed out of AGOA is not good for anyone. We will all lose if we continue that path.

@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid het bekendgemaak dat alle uitbrekings van bek-en-klouseer – buiten dié in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap – as opgelos en afgehandel bestempel word. Lees meer hieroor op AgriOrbit: agriorbit.com/bek-amper-oral… #BEK #bekenklouseer #WOAH

Die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid het bekendgemaak dat alle uitbrekings van bek-en-klouseer – buiten dié in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap – as opgelos en afgehandel bestempel word. Lees meer hieroor op AgriOrbit: agriorbit.com/bek-amper-oral…  
#BEK #bekenklouseer #WOAH
@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Die jaarlikse Swellendam-skou is hier! Die skou begin 27 Februarie en beloof om besoekers te bederf met ’n verskeidenheid landbou-aktiwiteite. Klik op die skakel om jou skoukaartjie te koop: webtickets.co.za/v2/Event.aspx?… #SwellendamSkou #PlaasMedia #Landbouskou

Die jaarlikse Swellendam-skou is hier! Die skou begin 27 Februarie en beloof om besoekers te bederf met ’n verskeidenheid landbou-aktiwiteite. Klik op die skakel om jou skoukaartjie te koop: webtickets.co.za/v2/Event.aspx?…
#SwellendamSkou #PlaasMedia #Landbouskou
@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Die sinkronisasie van ooie raak al hoe gewilder onder intensiewe en ekstensiewe veeprodusente. Dit verg ’n goeie begrip van die wetenskap van die teelsiklus. Lees meer daaroor in 𝑉𝑒𝑒𝑝𝑙𝑎𝑎𝑠 Februarie, nou by jou naaste handelstak, bit.ly/43zKZdu of ...

Die sinkronisasie van ooie raak al hoe gewilder onder intensiewe en ekstensiewe veeprodusente. Dit verg ’n goeie begrip van die wetenskap van die teelsiklus. Lees meer daaroor in 𝑉𝑒𝑒𝑝𝑙𝑎𝑎𝑠 Februarie, nou by jou naaste handelstak, bit.ly/43zKZdu of  ...
Wandile Sihlobo (@wandilesihlobo) 's Twitter Profile Photo

Minister John Steenhuisen MP made a very good speech today at the farmers’ day at Sernick Group in Edenville in Free State, amongst other things, warning farmers about the dangers of misinformation and clarifying confusion about the Expropriation Act. Farmers are safe and must

@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Rooiwater sal altyd ’n probleemsiekte wees, veral in beeskuddes in Suid-Afrika. Uitbrekings kan voorkom in gebiede waar die siekte langer voorkom. Lees meer in die Februarie 2025-uitgawe van 𝑉𝑒𝑒𝑝𝑙𝑎𝑎𝑠. Beskikbaar by bit.ly/4h2d4jL of SMS/WhatsApp 064 890 6941.

Rooiwater sal altyd ’n probleemsiekte wees, veral in beeskuddes in Suid-Afrika. Uitbrekings kan voorkom in gebiede waar die siekte langer voorkom. Lees meer in die Februarie 2025-uitgawe van 𝑉𝑒𝑒𝑝𝑙𝑎𝑎𝑠. Beskikbaar by bit.ly/4h2d4jL of SMS/WhatsApp 064 890 6941.
Wandile Sihlobo (@wandilesihlobo) 's Twitter Profile Photo

Land reform in South Africa doesn’t need a new law: the state should release property it owns. theconversation.com/land-reform-in…

@stockfarmmag (@stockfarmmag) 's Twitter Profile Photo

Get your March 2025 issue of #StockfarmMagazine now from selected retailers and at bit.ly/3CUFNbD or bit.ly/Stockfarm0325. To subscribe to #Stockfarm, phone Beauty Mthombeni at 064 890 6941 or SMS ‘Subscribe’ and your phone number to 064 890 6941.

Get your March 2025 issue of #StockfarmMagazine now from selected retailers and at bit.ly/3CUFNbD or bit.ly/Stockfarm0325. 
To subscribe to #Stockfarm, phone Beauty Mthombeni at 064 890 6941 or SMS ‘Subscribe’ and your phone number to 064 890 6941.
@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Red flags are waving in the Eastern Cape pertaining to worn or damaged water and sewerage infrastructures which not only create serious #healthconcerns for humans and animals, but also inadequate #watersupply to some of the towns. Read more on AgriOrbit: agriorbit.com/eastern-cape-d…

Die 193ste Swellendam-skou, wat vanjaar van 27 Februarie tot 1 Maart gehou is, was ten spyte van die erge reën die laaste dag van die skou, weer ’n groot sukses, het Suzaan Smit, voorsitter van die skou, na afloop daarvan gesê. Lees meer hier: agriorbit.com/2025-swellenda…

Dr Johan  van Rooyen (@steynsburgvet) 's Twitter Profile Photo

If you need help with a dead sheep try to do a correct post mortem and send some photos and videos to your vet. First check our Step1 and Step2 posts. now ...Step 3/3

@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Datamars Livestock integreer innoverende tegnologie met betroubare, duursame veehanteringstoerusting. Maak ’n draai by die Datamars Livestock-stalletjie (V18) van 13 tot 16 Mei by #NAMPO 2025 en sien vir jouself. Kontak Willie Kruger by 082 772 7735 vir meer inligting.

@stockfarmmag (@stockfarmmag) 's Twitter Profile Photo

Datamars Livestock integrates innovative technology with reliable, durable livestock handling equipment. Come see for yourself at the Datamars Livestock stall (V18) from 13 to 16 May at #NAMPO 2025. Contact Willie Kruger at 082 772 7735 for more information.

@veeplaas1 (@veeplaas1) 's Twitter Profile Photo

Kry die November-uitgawe van #Veeplaas by jou naaste handelaar! Veeplaas is ook aanlyn as ’n interaktiewe blaaiboek by bit.ly/4qweWX4 of by bit.ly/4oqce40 beskikbaar. Kontak Beauty Mthombeni by 064 890 6941 om in te teken vir die PDF weergawe of hardekopie.

@stockfarmmag (@stockfarmmag) 's Twitter Profile Photo

Get your November issue of #StockfarmMagazine from selected retailers or click on the links below: bit.ly/3LH0HP6 bit.ly/47mNsvI To subscribe to Stockfarm, phone Beauty Mthombeni at 064 890 6941 or SMS ‘Subscribe’ and your phone number to 064 890 6941.