GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile
GustavGreylingRSG

@gustavrsg

📻 Aanbieder op RSG, openbare diens-radio in Afrikaans 🗼 @zarsg @SABCportal #radio #publicbroadcasting #publicservicebroadcasting 🇿🇦

ID: 1472264164915785737

linkhttp://rsg.co.za calendar_today18-12-2021 17:55:52

139 Tweet

187 Followers

2 Following

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Dr. Franklin Sonn neem ons terug na die 1990s en deel sy roerende herinneringe aan Nelson Mandela met RSG 100-104FM op die oudpresident se verjaarsdag, 18 Julie, ook bekend as Internasionale Mandeladag: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Nelson Mandela en FW de Klerk se nalatenskap as oudpresidente van SA is vir ewig verweef. Albei het boonop deurgeloop onder kritiek wat hulle as onregverdig sou beskou. Dr. Lindie Koorts belig dié komplekse saak op RSG 100-104FM: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Ruda Landman praat op RSG 100-104FM oor haar twee dekades van kosbare herinneringe aan die sy van Derek Watts op Carte Blanche nadat hy op 74 aan kanker sterf: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | SA in die 1980’s was ‘n plek van Totale Aanslag en Nasionale Diensplig. Soveel Afrikaanse mense word steeds hierdeur geraak - deur hul pa’s of oupas se stille ervaring. AneliaHeese praat op RSG 100-104FM oor haar nuwe boek: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LISTEN | British wine master Tim Atkin joined us on RSG 100-104FM for a delightful chat about his ranking of SA wines and winemakers, including Raats Family Wines | Wynmeester gee volpunte aan SA wyn: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Van konyne teel tot die hoogste sport van die bank- en tegnologiewese in SA. Ons heerlike gesprek met ‘n positiewe Michael Jordaan op RSG 100-104FM wat pas as Sakeleier van die Jaar aangewys is deur DieBurger en Chamber of Commerce: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Moet een uitsaaier al die gewilde sportregte kan opslurp en vir die ander slegs krummels aanbied? Of moet die SAUK maar hoes en betaal ten koste van sy ander mandate? TVwithThinus sê aan RSG 100-104FM Salomo moet ingeroep word: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | ‘n Afrikaanse plaasboer saai rugby in Setswana uit! Ons praat op RSG 100-104FM met ons kollega Reinier Swart van ons susterstasie #KonkaBokamoso wat ook in Afrikaans op SABC Sport se TV-uitsendings op SABC_2 gehoor kan word: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Dis hel om in die wêreld se gevaarlikste tronk opgesluit te word. Danie Janse van Rensburg vertel sy aangrypende verhaal aan RSG 100-104FM en verduidelik waardeur Peter Huxam en Frik Potgieter tans gaan in Ekwatoriaal-Guinee: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Sy kenmerkende gefluit is stil. Ons huldig Roger Whittaker, gewilde folk-sanger van treffers soos “The Last Farewell”, saam met ons kollega Derrich Gardner wat op RSG 100-104FM onder meer vertel van sy Afrika-wortels: omny.fm/shows/op-en-wa…

Pieter Steyn (@piotrstijn) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | As jy dink die ossewa is vervelig en net 'n simbool van Afrikaner nasionalisme, luister hier. Afrikaans is deurspek met uitdrukkings en idiome danksy die ossewa. Die wa het die land gebou - van paaie tot die Uniegebou. Boeiend! RSG 100-104FM GustavGreylingRSG omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Die SAUK se jongste verlies is meer as ‘n miljard rand. Wat is die bestaansreg van ‘n openbare diens waarvoor 85% van lisensiehouers nie wil betaal nie? Oudhoof Wynand Harmse sê op RSG 100-104FM die korporasie moet bemagtig word: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Hamas se aanval op Israel het die wêreld geruk. Dié ou konflik is ingewikkeld om te verstaan vir diegene wat nog nie die grond van die Heilige Land bewandel het nie. Direkte rolspelers en ingeligte kundiges praat met RSG 100-104FM: rsgplus.org/israel-en-hama…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Wat ‘n merkwaardige loopbaan! Pieter van den Berg van RSG 100-104FM is 40 jaar later nog net so passievol oor sport soos toe hy in 1983 agter die mikrofoon ingeskuif het vir Sportjoernaal op die statige Afrikaanse Diens van ouds: omny.fm/shows/op-en-wa…

Heindrich Wyngaard 🇿🇦 🎤📺📻 (@heintweets) 's Twitter Profile Photo

@PhumlaniMMajozi Much respect for sharing your personal story while talking about your new book. Loved listening to you on RSG 100-104FM speaking to GustavGreylingRSG & Renske Jacobs #lessonsfrompastheroes #rejectingvictimhood

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | As ‘n stad vir spasie moet meeding met ‘n berg gaan mens en dier op mekaar se voorstoep móét leef. Josh Crickmay vertel op RSG 100-104FM hoe hy Kaapstad se veelpotiges gevolg het vir sy reeks vanaf 20:30 vanaand op People°s Weather: omny.fm/shows/op-en-wa…

GustavGreylingRSG (@gustavrsg) 's Twitter Profile Photo

LUISTER | Is daar samesweerders wat Bybelverse laat verdwyn in sekere vertalings? Teoloog en Bybelvertaler prof. stephan joubert verduidelik op RSG 100-104FM deesdae se bronne is ouer as dié wat 1933 se vertalers gehad het: omny.fm/shows/op-en-wa…