Glans
@glanslewe
Ons vier die dinge wat die lewe laat skitter.
ID: 758158513059291136
https://www.facebook.com/glanslewe/ 27-07-2016 04:34:10
330 Tweet
118 Followers
733 Following
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met een van die grootste TikTok-invloeders in die land, Roberto de Gouveia oftewel KingBerto. #glansvermaak #glansleefstyl #glansou #glanstegnologie Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag vertel PietieBeyers ons meer oor sy rol in Wesens Film wat tans op DStv #BoxOffice wys. Kyk die video om meer te hoor! #glansvermaak #glansfliek #glansou Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met Dr. Danie Langner, hoofleier van Die Voortrekkers om meer uit te vind oor hulle 90-jaar verjaardagvieringe. #glanskultuur #glanstradisie #glansnatuur #glansmense #glansleefstyl Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
Cindy-Louise is 'n Suid-Afrikaanse musikant wat tans in Nederland woon. Kyk vandag se video om meer te hoor oor haar musiekloopbaan en nuwe enkelsnit. #glansmusiek #glansvermaak Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Coffee Snobs verklap vandag waar hulle verhoognaam vandaan kom en deel meer oor hulle musiekreis sover. Kyk die video om meer te hoor! #glansmusiek #glansvermaak Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met Corinne Badenhorst en sy vertel ons meer oor haar nuutste boek, 'Blinkers vir 'n Blomtuin'. Kyk verder om meer te hoor! #glansvermaak #glansboek #glansskrywer #glansvrou #glansinspirasie Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met die TikTok-ster Chané Grobler om meer uit te vind oor haar sukses en om die dame agter die inspirerende video's beter te leerken. #glansvrou #glansvermaak #glansbekende Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met die gewilde akteur, RUAN WESSELS om meer te hoor oor sy nuwe dig-projek waaroor ons baie opgewonde is. Moet dit nie mis nie! #glansvermaak #glansskrywer #glansdigter #glansou Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met die talentvolle musikant en skrywer @Helmut Meijer om meer te hoor oor sy boek, 'Fractal'. Moet dit nie mis nie! #glansvermaak #glansskrywer #glansmusiek #glanshart Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met Willem van der Ryst om meer te hoor oor sy nuwe enkelsnit en sy resep vir 'n treffer. Kyk verder om te hoor wat hy sê! #glansmusiek #glansvermaak Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag deel Andre Schwartz meer oor sy stryd met Covid-19 en oor sy nuwe enkelsnit #EkHaalAsem. #glansgeloof #glansmusiek #glansman facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met Mack Rapapali om meer te hoor oor die man agter die musiek en sy nuwe enkelsnit #nVriendSoosJy. #glansmusiek #glansvermaak Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Esté Gross is 'n musikant en gewilde radiopersoonlikheid en nuusleser. Vandag vertel sy meer oor haar nuwe enkelsnit, #Hemelruim, en leer ons die vrou agter die musiek beter ken. #glansmusiek #glansvermaak Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met Binnelanders se @ReynardtHugo om meer uit te vind oor die man agter die roem en oor sy boek, #Soldaat. Kyk verder om meer te hoor! #glansvermaak #glansboek #glansman CO_Productions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag kuier ons saam met Kate Rok om meer uit te vind oor die vrou agter die musiek. Kliek op die video om meer te hoor. #glansvrou #glansmusiek #glansvermaak Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
#Glansgeselsie: Vandag vertel IG: EloiseCupido meer oor haar rol op @kykNET se ontbytSAKE kykNET wat môre hulle #1000ste episode vier. Kyk verder om meer te hoor! #glansvermaak #glansprogram #glansgeleentheid #glansvrou Starburst Promotions facebook.com/glanslewe/vide…
Help om vir honger kinders kos te gee en om die natuur te bewaar met @EarthlyTooth8 en die 500K Per Day inisiatief. Belê vandag in jou eie mondhigiëne en maak 'n verskil. Starburst Promotions #ZeroWaste #EnvironmentallyFriendly #EarthlyToothpaste #500kPerDay