Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile
Diepe Waters

@diepewaters

โ€™n Splinternuwe en opwindende telenovelle op kykNET speel in-en-om โ€™n kompeterende swemklub, Die Swartmarlyne. Vol intrige, geheime, en verbode liefde.

ID: 1547149458483429377

calendar_today13-07-2022 09:22:46

98 Tweet

104 Followers

2 Following

Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Sommiges gaan wen, terwyl andere 'n groot verloor gaan kry hierdie week. ๐Ÿ˜€๐Ÿ˜ฌ Hoe gaan hulle dit hanteer? KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3Rc2udJ kykNET TV

Sommiges gaan wen, terwyl andere 'n groot verloor gaan kry hierdie week. ๐Ÿ˜€๐Ÿ˜ฌ Hoe gaan hulle dit hanteer?

KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3Rc2udJ

kykNET TV
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Sanet gaan deur diepe waters hierdie komende week. ๐Ÿ˜ญ๐Ÿ˜ณ Gaan sy daardeur kan kom? #DiepeWaters KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3DEBEFP kykNET TV

Sanet gaan deur diepe waters hierdie komende week. ๐Ÿ˜ญ๐Ÿ˜ณ Gaan sy daardeur kan kom? #DiepeWaters

KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3DEBEFP

kykNET TV
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Die swemmers gaan weer getoets word. ๐ŸŠโ€โ™‚๏ธ Gaan Johan dit weer regkry om skorsing vry te spring? ๐Ÿ‘€ KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou van #DiepeWaters ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3YFUiFp kykNET TV

Die swemmers gaan weer getoets word. ๐ŸŠโ€โ™‚๏ธ Gaan Johan dit weer regkry om skorsing vry te spring? ๐Ÿ‘€

KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou van #DiepeWaters ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3YFUiFp

kykNET TV
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Gaan Johan uiteindelik begin verantwoordelikheid aanvaar vir al die moeilikheid wat hy veroorsaak? ๐ŸŠ๐Ÿ“ #DiepeWaters KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3xuRcbG kykNET TV

Gaan Johan uiteindelik begin verantwoordelikheid aanvaar vir al die moeilikheid wat hy veroorsaak? ๐ŸŠ๐Ÿ“ #DiepeWaters

KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3xuRcbG

kykNET TV
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Kan Johan kop bo water hou en die regte besluite neem sonder sy oupa se goedkeuring? ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿฆณ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿฆณ KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3Y1ajF7 kykNET TV

Kan Johan kop bo water hou en die regte besluite neem sonder sy oupa se goedkeuring? ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿฆณ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿฆณ
KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou ๐Ÿ‘‰  bit.ly/3Y1ajF7

kykNET TV
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Is die Swarts-familie besig om die swemskool te sink? ๐ŸŒŠ๐ŸŒŠ #DiepeWaters KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3ZefUcs kykNET TV

Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Hou die swartmarlyne aan 'n lyn vas, of sal hulle hierdie oorleef? ๐ŸŒŠ๐ŸŒŠ #DiepeWaters KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3LcpqZF kykNET TV

Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Vermoedens kan jou verdrink as jy nie versigtig is nie. ๐Ÿ˜ณ Moet nie volgende week op #DiepeWaters mis nie. Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET TV. bit.ly/3ZTMgK5

Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Hoe sou jy gevoel het as jy gesien het wat Pam gesien het? ๐Ÿ˜ฑ๐Ÿ’” #DiepeWaters ๐Ÿ‘‰๐Ÿ‘‰ bit.ly/40aaTSL

Hoe sou jy gevoel het as jy gesien het wat Pam gesien het? ๐Ÿ˜ฑ๐Ÿ’” #DiepeWaters
๐Ÿ‘‰๐Ÿ‘‰ bit.ly/40aaTSL
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Geheime dryf na bo en Karla sien vir Rossouw en Anja saam in die swembad. ๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€ #DiepeWaters ๐Ÿ‘‰๐Ÿ‘‰ bit.ly/3TCGZ7g

Geheime dryf na bo en Karla sien vir Rossouw en Anja saam in die swembad. ๐Ÿ‘€๐Ÿ‘€ #DiepeWaters
๐Ÿ‘‰๐Ÿ‘‰ bit.ly/3TCGZ7g
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Raak al die geheime te swaar om kop bo water te hou? ๐Ÿ˜ฎ Moet nie volgende week op #DiepeWaters mis nie. Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET. ๐Ÿ‘‰ bit.ly/3K3Aebg

Raak al die geheime te swaar om kop bo water te hou? ๐Ÿ˜ฎ Moet nie volgende week op #DiepeWaters mis nie. Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET.
๐Ÿ‘‰ bit.ly/3K3Aebg
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Die een groot geheim het na bo gedryf, maar sal die Swarts familie dit oorleef? ๐Ÿ˜ฑ Moet nie volgende week op #DiepeWaters mis nie. Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET TV . ๐Ÿ‘‰ bit.ly/42Rrv3s

Die een groot geheim het na bo gedryf, maar sal die Swarts familie dit oorleef? ๐Ÿ˜ฑ Moet nie volgende week op #DiepeWaters mis nie. Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET TV  .
๐Ÿ‘‰ bit.ly/42Rrv3s
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Hoeveel gaan die Swarts-familie nog kan vat? ๐Ÿ˜Ÿ Skakel in vir #DiepeWaters elke Maandag tot Donderdag om 18:00 net op kykNET. ๐Ÿ‘‰ bit.ly/43cqWkO

Hoeveel gaan die Swarts-familie nog kan vat? ๐Ÿ˜Ÿ Skakel in vir #DiepeWaters elke Maandag tot Donderdag om 18:00 net op kykNET.  ๐Ÿ‘‰ bit.ly/43cqWkO