CORDELIA (@cordelia_live) 's Twitter Profile
CORDELIA

@cordelia_live

Suid-Afrikaanse Sangeres/Motiveringspreker/MC/Liedjieskrywer

ID: 348362364

calendar_today04-08-2011 09:11:06

1,1K Tweet

2,2K Followers

575 Following

CORDELIA (@cordelia_live) 's Twitter Profile Photo

My Pa het altyd gesê "As jy staan vir niks sal jy val vir alles" Waardes begin om jouself lief te hê, te aanvaar dat jy nie volmaak is nie maar te strewe om altyd die regte ding te doen"

Besig met jou vermaak beplanning vir jou restaurant, kerk of geleentheid in 2021? Of is jy opsoek na iemand om jou leerlinge by die skool of jou personeel in jou maatskappy te motiveer? Kontak ons by 0732580476 / 0832755158 of [email protected] vir meer inligting.

Besig met jou vermaak beplanning vir jou restaurant, kerk of geleentheid in 2021? Of is jy opsoek na iemand om jou leerlinge by die skool of jou personeel in jou maatskappy te motiveer?  
Kontak ons by 0732580476 / 0832755158 of info@cordelia.co.za vir meer inligting.
CORDELIA (@cordelia_live) 's Twitter Profile Photo

Ek probeer baie stil wees agter die skerms terwyl my boetie backing vocals doen op my nuwe liedjie "Op my knieë" Zavion is regtig soet en gedra hom so bietjie want ek het belowe as ek nie eenkeer moet raas nie kry hy KFC en roomys 😁 Die bietjie omko...... m.facebook.com/story.php?stor…

"Vir elke Goliat wat in jou pad staan moet jy onthou, daar is n Dawid in jou! Jy kan oorwin! Dink aan julle al ken ek julle nie persoonlik nie. Liefde Cordelia ♥️

"Vir elke Goliat wat in jou pad staan moet jy onthou, daar is n Dawid in jou! Jy kan oorwin!
Dink aan julle al ken ek julle nie persoonlik nie.
Liefde Cordelia ♥️
CORDELIA (@cordelia_live) 's Twitter Profile Photo

"Ek kan kies om te sê ek wil nie vandag oor hê nie want dit was rof en vol uitdagings, maar ek kies om te sê, ek is dankbaar vir die lesse wat ek geleer het en dankbaar vir al die mooi in my lewe"

Hi julle Ek wil graag vandag iets spesiaal met julle deel... Maak seker jy en al jou vriende skakel vanmiddag in om 13:00 wanneer ek bietjie LIVE gaan gesels met julle op my Facebook blad Cordelia. Ek sien uit om bietjie saam met julle almal te kuier. Liefde Cordelia

Hi julle
Ek wil graag vandag iets spesiaal met julle deel... Maak seker jy en al jou vriende skakel vanmiddag in om 13:00 wanneer ek bietjie LIVE gaan gesels met julle op my Facebook blad Cordelia. Ek sien uit om bietjie saam met julle almal te kuier.
Liefde
Cordelia
CORDELIA (@cordelia_live) 's Twitter Profile Photo

Daar is soveel mooi en unieke mense daar buite. Ek hoor die man sing so mooi voor Spar in George en gaan ondersteun sommer dadelik. Hy wil nie geld hê nie, net dat ek saam hom sal sing. Sulke dinge wat my hart volmaak! Geseënde Sondag vir julle ♡

CORDELIA (@cordelia_live) 's Twitter Profile Photo

My vriend Rudi Muller was verveeld en die video gemaak van my liedjie "Lêpel in die dak wegsteek" #afrikaansisoulik 🤣

CORDELIA (@cordelia_live) 's Twitter Profile Photo

"Doen en wees elke dag wat God in jou oor fluister. Bly in Sy wil. Die mensdom is leeg, stel teleur en sal altyd by jou wil vat om iets by jou te kry. God gee Sy opregte Liefde,tyd en raad omdat Hy die beste vir JOU wil hê. Bly naby HOM, IN HOM,Lewe vi.... m.facebook.com/story.php?stor…

Ek sien uit om my nuwe liedjie "Op my knieë" met julle te deel. Ek bid dat die woorde jou sal dra en waar jy jouself ookal bevind in enige situasie jy sal vashou aan Sy genade. Op my knieë 11 September beskikbaar op alle digitale platforms. Geniet jou naweek ♡

Ek sien uit om my nuwe liedjie "Op my knieë" met julle te deel. Ek bid dat die woorde jou sal dra en waar jy jouself ookal bevind in enige situasie jy sal vashou aan Sy genade. 
Op my knieë 11 September beskikbaar op alle digitale platforms. Geniet jou naweek ♡