☆Chanté Giani☆
@chante_giani
♬Singing.♬♥Art. Design, Photography☃Live Life to the fullest!!!☆2665F854☆
ID: 597605574
02-06-2012 15:58:09
449 Tweet
302 Followers
1,1K Following
Ek het my merkie vandag gemaak❎ Nou sit ek op die bank en ek wag vir in jou skoene. Ek is sooo opgewonde my rolmodelle gaan ek nou elke woensdag op TV sien😁 BOBBY VAN JAARSVELD KarlienvanJaarsveld ❤️
Kan nie wag vir vanaand se in jou skoene episode nie😁 Dit lyk asof dit baie fun gaan wees💃 KarlienvanJaarsveld BOBBY VAN JAARSVELD #rolmodelle❤️
Ek sien uit na vanaand se episode van in jou skoene😁 Dit lyk asof it baie hartroerend gaan wees💗 BOBBY VAN JAARSVELD KarlienvanJaarsveld #InJouSkoene #myrolmodelle❤️
Wow wat 'n ongelooflike hartroerende episode van in jou skoene❤️ @alwynuys jy is beslis 'n groot inspirasie en iemand na wie ek opkyk🙏 Dit was 'n emosionele oomblik toe jou eerste treë gegee het, maar dit was so mooi terselfde tyd🙌 BOBBY VAN JAARSVELD KarlienvanJaarsveld
Ek het my in my tjops in gelag vir BOBBY VAN JAARSVELD 😂 Bobby jy was vanaand verskriklik oulik en snaaks gewees. Jy is net so spontaan en eg en ek dink dit is hoekom ons almal so mal is oor jou en KarlienvanJaarsveld ❤️
Vanaand was weereens 'n hartroerende episode van in jou skoene! Ons sal definitief 'n bydra lewer en vir hulle help❤️ BOBBY VAN JAARSVELD en KarlienvanJaarsveld baie dankie vir die werk wat julle doen deur ons weer van vooraf te laat besef dat ons so baie het om voor dankbaar te wees🤗💗
Dit was 'n absolute thrill-seeking episode van in jou skoene!!😁 Ek het dit vreeslik geniet! BOBBY VAN JAARSVELD en KarlienvanJaarsveld julle twee net so oulik en maak mens altyd lag😂 Ek kan julle twee nogal as undercover spies sien😎 Kan nie wag vir volgende week nie!😄
Happy Birthday to the Merrell Twins❤️ I hope you guys had an unforgettable day full of love and laughter and I hope you got spoiled rotten! I love watching your YouTube videos🌺
Happy Birthday Kian Lawley!! I hope you had an unforgettable day full of love and laughter and I hope you got spoiled rotten🤗 Btw: I love watching your YouTube videos👌❤️
BAIE geluk KarlienvanJaarsveld dit is ongelooflike lekker en goeie nuus om te hoor want jy is 'n fantastiese mamma vir jou kinders en die kindjie is so geseënd met 'n mamma soos jy❤️ Baie liefde en voorspoed🤗
Baie geluk met jou verjaarsdag BOBBY VAN JAARSVELD! Hoop jy het 'n ontsettend lekker dag en ek hoop jy word van kop tot tone bederf🤗❤️🎂🎈
Lying in bed, crying about the death of Corey La Barrie. I can't believe you are gone. Going to miss your videos so much! Heaven gained an angel🕊️ My heart goes out to his loved ones and his friends KNJ Franny bobby mares Oscar Guerra Crawf Christian Seavey