Christopher Falck (@cfalck) 's Twitter Profile
Christopher Falck

@cfalck

Lawyer and dealmaker sharing experiences / thoughts.

ID: 338320978

calendar_today19-07-2011 12:07:15

1,1K Tweet

312 Followers

1,1K Following

SuperSport 🏆 (@supersporttv) 's Twitter Profile Photo

🦵 Manie Libbok's kick 🫴 Seabelo Senatla's offload ✨ Damian Willemse's magic This is too neat from the DHL Stormers | #HeinekenChampionsCup

Sokker Sondae (@sokkersondae) 's Twitter Profile Photo

Ons neem môre-aand ons 100ste episode op. Dit is ‘n absolute voorreg om hierdie podcast na ‘n gemeenskap van Afrikaanse sokkerliefhebbers te bring. Dankie aan almal wat luister en bydraes lewer. Op die volgende 100 🍻

Ons neem môre-aand ons 100ste episode op.

Dit is ‘n absolute voorreg om hierdie podcast na ‘n gemeenskap van Afrikaanse sokkerliefhebbers te bring.

Dankie aan almal wat luister en bydraes lewer.

Op die volgende 100 🍻
Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Welkom by Boots & Alles 🏉🇿🇦 ‘n Afrikaanse rugby podcast waar ons weekliks die Springbokke en alles in die rugbywêreld gaan bespreek. Ons gaan ook gereeld gaste op die show hê terwyl ons opbou vir die Rugbywêreldbeker in Frankryk later vanjaar. #BootsenAlles

Welkom by Boots & Alles 🏉🇿🇦

‘n Afrikaanse rugby podcast waar ons weekliks die Springbokke en alles in die rugbywêreld gaan bespreek. Ons gaan ook gereeld gaste op die show hê terwyl ons opbou vir die Rugbywêreldbeker in Frankryk later vanjaar. 

#BootsenAlles
Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Ons chat met Jean Kleyn hierdie week is aangehaal in ‘n volle artikel wat vandag in die Rapport verskyn. Dankie weereens vir al die ondersteuning 👏🏼 Hendrik Cronjé Rapport #BootsenAlles

Ons chat met Jean Kleyn hierdie week is aangehaal in ‘n volle artikel wat vandag in die Rapport verskyn.

Dankie weereens vir al die ondersteuning 👏🏼 

<a href="/hendrikcronje71/">Hendrik Cronjé</a> <a href="/RapportSA/">Rapport</a> 
#BootsenAlles
Sokker Sondae (@sokkersondae) 's Twitter Profile Photo

Ons maak ons voorspellings vir die TOP 6 en voorspel ook watter spanne ons dink teen die einde van die seisoen vaarwel sal moet sê vir die PL.    Laat weet ons in die kommentaar hoe julle voel oor ons keuses.🤔👀

Ons maak ons voorspellings vir die TOP 6 en voorspel ook watter spanne ons dink teen die einde van die seisoen vaarwel sal moet sê vir die PL. 
 
Laat weet ons in die kommentaar hoe julle voel oor ons keuses.🤔👀
Sokker Sondae (@sokkersondae) 's Twitter Profile Photo

🚨 Vandag is die dag! Ons hoop julle is ook so opgewonde soos ons.   Loer 'n bietjie na ons aanbieders se GW1 wenke. ⚽️   Is julle spanne gereed vir aksie? Onthou die deadline is vanaand 19:30 voor die Man City vs Burnley wedstryd.   Alles van die beste! 🫡

🚨 Vandag is die dag! Ons hoop julle is ook so opgewonde soos ons.
 
Loer 'n bietjie na ons aanbieders se GW1 wenke. ⚽️
 
Is julle spanne gereed vir aksie? Onthou die deadline is vanaand 19:30 voor die Man City vs Burnley wedstryd.
 
Alles van die beste! 🫡
Sokker Sondae (@sokkersondae) 's Twitter Profile Photo

🚨NUWE EPISODE! #102   Christiaan Barnard verduidelik hoe die ontwikkeling van 'n Premier League kit werk, van konsep tot eindproduk! 👕 Ons bespreek ook natuurlik GW1 se resultate en die opwindende begin van die seisoen, FPL en vele meer! 📊   Kom luister saam.   🔗 Link in bio.

🚨NUWE EPISODE! #102
 
<a href="/ChristiaanBarns/">Christiaan Barnard</a> verduidelik hoe die ontwikkeling van 'n Premier League kit werk, van konsep tot eindproduk! 👕

Ons bespreek ook natuurlik GW1 se resultate en die opwindende begin van die seisoen, FPL en vele meer! 📊
 
Kom luister saam.
 
🔗 Link in bio.
Christopher Falck (@cfalck) 's Twitter Profile Photo

I had the privilege of visiting an anthracite mine in Mpumalanga yesterday. I am brokering a long term agreement between an excellent local mining group and an international trading company. Mine: Neat & professional 🪨 Buyer: Impressed 🙏🏻 #anthracite #coal #trading

Angus (@analystgus) 's Twitter Profile Photo

Message for Springbok fans 🇿🇦 Take your mind back 4 years ago, the Springboks were building up to a final against England and all of the media and fans were not giving the Boks a chance. Many "combined XV’s” included just one SA player. Let's not be like that. Learn from it.