Bybel_Verse (@bybel_verse) 's Twitter Profile
Bybel_Verse

@bybel_verse

Dinge val in plek wanneer GOD die MIDDELPUNT van JOU LEWE is!!!!!!!!

ID: 401166470

calendar_today30-10-2011 04:45:16

967 Tweet

5,5K Followers

1 Following

Bybel_Verse (@bybel_verse) 's Twitter Profile Photo

"Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God." -Efesiërs 2:8

Bybel_Verse (@bybel_verse) 's Twitter Profile Photo

"God het,nadat Hy sy Kind Jesus opgewek het, Hom eers vir julle gestuur om julle te seën deur elkeen van sy booshede te bekeer." -Hand 3:26

Bybel_Verse (@bybel_verse) 's Twitter Profile Photo

"Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou <3 begeer.Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg."-Ps 37:4-5