ADAM (@adamgroep) 's Twitter Profile
ADAM

@adamgroep

ID: 207468057

calendar_today25-10-2010 11:37:33

10,10K Tweet

16,16K Followers

136 Following

CO_Productions (@co_productions) 's Twitter Profile Photo

As jy in Vereeniging & omliggende omgewing woon kan jy uitsien na 'n onvergeetlike kuier saam met ADAM op 20 Julie by Barnyard Vereeniging vanaf 20:00. Kaartjies is net R120pp & is beskikbaar aanlyn by barnyardvereeniging.co.za Bring jou vriende & kom geniet die aand!

ADAM is bekend vir treffers soos Kasteel, Hoogtevrees, Sê My & nog vele meer. Op 29 Aug is hierdie drie manne te sien by Die Blou Hond in Pretoria met ‘n vertoning om oud en jonk weg te blaas. Kry nou jou kaartjies teen slegs R180pp. Skakel 012 348 8820 vir meer inligting.

Vanaand kuier die manne van ADAM op TOKS & TJOPS vanaf 20:00 regstreeks net op kykNET DSTV-kanaal 144. Skakel gerus in! #tv #music #interviews #livetv #afrikaans

Die Foyer Produksies is elke jaar ‘n hoogtepunt en hierdie jaar is ADAM deel van die program. Hulle deel more- en Woensdagaand die verhoog saam met verskeie skoolkore by die NG Kerk Suiderlig in Krugersdorp. Hierdie twee aande beloof om onvergeetlik te wees.

Kom kuier saam met die talentvolle groep ADAM hierdie Saterdag by die Ventersdorp Gekombineerde Skool vanaf 19:00. Kaartjies is net R100pp. Daar is selfs ‘n Golden Boma ervaring wat ‘n biltongmandjie en persoonlike kelner insluit. Hekke maak reeds 17:00 oop. Sien jou daar!

Hierdie Donderdag kuier ADAM by die Letaba Skou in Tzaneen vanaf 19:30. Jy kan ook uitsien na kunstenaars soos Kurt Darren en Pieter Smith. Kaartjies is beskikbaar by die hekke en is slegs R90 per volwassene en R40 per kind onder 13jaar. Mis en mis uit.

ADAM is op 29 Aug by Die Blou Hond in Pretoria te sien vanaf 21:00. Kaartjies is R180pp & is beskikbaar op casatoscana.co.za Jy kan selfs 30% afslag geniet op akkommodasie as jy die aand van die vertoning by Casa Toscana oornag. Maak 'n aand daarvan & kom kuier saam!

Galore SA - #UnfoldGSA (@galoresa) 's Twitter Profile Photo

Very sad news that Adam will be bidding farewell to their performing era as a group! They can still be booked until end 2019. Thank you for the music ADAM and the loads and loads of entertainment through the years !

LEKKER FM 98.3 (@lekkerfm) 's Twitter Profile Photo

‘Gospel Klanke - Kyle Grant Gesels Met Rudi Muller En Alta Strauss (01 - 09 - 19)’ on #SoundCloud #np soundcloud.com/lekkerfm/gospe…

CO_Productions (@co_productions) 's Twitter Profile Photo

Onthou ADAM is nog beskikbaar vir optredes tot einde 2019 so spring gou as jy wil he hulle moet vir oulaas by jou venue of dorp kom kuier!

Taye Brink (@tayebrink) 's Twitter Profile Photo

Vir n tweede week nommer 1 op die Top 40 LEKKER FM 98.3. Baie dankie vir elke luisteraar wat inskakel en stem. Julle is awesome. @kylegrantsinger ADAM starburst_promotions @sacelebtweets… instagram.com/p/B4KkRaeFRhu/…