EkhouvanAfrikaans
@ekhouvana
TroTse boere meisie ♡ !!*
ID: 1699344072
25-08-2013 14:43:08
2,2K Tweet
7,7K Takipçi
37 Takip Edilen
"SnorreAfrikaans☂: Mense verstaan nie, maar ek is lief vir jou."
"Carla du plessis: "Ek dink hy en sy meisie is uit" "Ja, jong sulke goed gebeur mos maar voor matriek vakansie.""
"pretensie prinses.: Ek word nie jaloers nie. Ek maak mense jaloers."
"Afrikaans wen †: Hoe minder die klere , hoe meer die likes ."
"vicky-lee .♥: Kêrel? Wat is dit? Kan mens dit eet? Moet dit gevoer word? Moet jy daarmee gaan stap? Waar koop mens dit?"
"Angelique Peterson: Tee? Dit help vir alles."
"pretensie prinses.: Jy kan lief wees vir baie mense, maar slegs verlief op een persoon."
"Perfect Boyfriend: One of the best things you could ever tell a girl pic.x.com/KdkSj2rvSo"
"Mej_Afrikaans: Ek wens my lewe was n ou love song"