WanderLus
@diewanderlus
Avontuurprogram met Hennie Bosman & Nicole Hellinger-Bosman.
Vervaardig deur Blixem Productions vir kykNET.
ID: 1557000396136226817
09-08-2022 13:46:45
21 Tweet
8 Followers
29 Following
Dankie Kaap Agri Montagu! Hennie Bosman & Nicole Hellinger het al die ekstra "goodies" gekry vir hulle Kaap St Francis avontuur! | kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
Dankie aan Jacita.co.za Bait & Tackle vir al die visgereedskap en toebehore waarmee Hennie Bosman & Nicole Hellinger kan lyne natmaak! Ons het ongelooflike tjokka gevang saam met die crew van die Southern Star vistreiler! | kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
Wat is dan lekkerder aan die einde van 'n lekker bedrywige skietdag, as 'n yskoue Brooks Hard Seltzer Hard Seltzer op die strand? Vrugtegeur Vodka gemeng met vars fonteinwater... wag tot julle sien wat Nicole Hellinger met dit gedoen het in haar calamari resep! | kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
Ons vriende by Fairview Wine&Cheese and Cheese in Paarl bederf ons in hierdie komende reeks met ongelooflike produkte! Hier is Hennie Bosman & Nicole Hellinger se platter in die boomhuisie by Whiskey Creek in Tsitsikamma! | kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
Die heerlike wyn wat Hennie Bosman & Nicole Hellinger geniet in die nuwe reeks word verskaf deur die Cloverfield Wines landgoed naby Robertson in die Breederiviervallei 🍷 | kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
Daar is koffie uit die boonste rakke in hierdie reeks, verskaf deur die gawe mense van @WiesenhofR Roastery! Hennie Bosman & Nicole Hellinger gaan weer bone brou op die interessante én mooiste plekke in ons land! ☕️ | kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
Die volstruise by Highgate Ostrich "maak kennis" met Hennie Bosman terwyl regisseur etienne neser hulle afneem 🤣 | kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
Dankie aan die vriendelike mense by Kaap Agri in Kirkwood! Shoot #2 : Hennie Bosman & Nicole Hellinger is oppad na Port St Johns! | kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
Agter die skerms: In die eerste seisoen het kykers bekend geraak met Hennie Bosman se groot vrees vir hoogtes. Desnieteenstaande, het hy die Knysna Ziplines aangedurf. Het hy dit geniet? Kyk en oordeel maar self! 😂 | kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
Skakel in! Hennie Bosman & Nicole Hellinger het weer pret-belaaide avonture in seisoen 2 wat amptelik afskop op kykNET TV vanaf 8 Oktober! Dankie aan Douvoordag vir hierdie pragtige lied vir ons promo, hier is die skakel : music.apple.com/za/album/uitsi… | Blixem Productions South Africa |
Skakel in op kykNET TV eerskomende Saterdag om 19:30 wanneer ons tweede seisoen begin! Hennie Bosman & Nicole Hellinger reis met hulle @ToyotaSA #Fortuner deur die Klein Karoo tot by die pragtige Kaap St Francis, met lekker musiek van #juanboucher op die radio! | @blixemza |
Hierdie week reis Hennie Bosman & Nicole Hellinger na Elgin,deur die Hemel en Aarde Vallei, Gansbaai verby tot in Baardskeerdersbos! Saterdae om 19:30 op kykNET TV 📺 Lekker langpad tunes deur Danny Smoke / Inhoud Huis Musiek 🎼 | Blixem Productions South Africa |
Hierdie week reis Hennie Bosman & Nicole Hellinger van Franschhoek tot by die mooie McGregor in die Breederiviervallei. Elke Saterdag om 19:30 op kykNET TV! Dankie #janrhaap vir die lekker musiek! #ramskilpad | Blixem Productions South Africa |
Hierdie week toer Hennie Bosman en Nicole Hellinger na Velddrift op die Weskus tot by Citrusdal in die Sederberge! Kom geniet 'n harder en mossels saam met ons Saterdag om 19:30 op @kyknettv! Lekker langpad musiek van Douvoordag 🎵 | Blixem Productions South Africa |
Eerskomende Saterdag verken Hennie Bosman & Nicole Hellinger vir Kaapstad, vang vis in Valsbaai en maak kos by Kommetjie langs die see. Skakel in om 19:30 op kykNET TV of stroom dit op Showmax South Africa! Lekker "roadtrip tunes" deur Jo Black & Leah 🎶 | Blixem Productions South Africa |
Hierdie week reis Hennie Bosman en Nicole Hellinger deur die mooie Boland en vang 'n vissie in Valsbaai naby Macassar! Saterdag om 19:30 op kykNET TV en ook beskikbaar om te stroom op Showmax South Africa! Lekker langpad tunes deur Jan Blohm / Vonk Musiek 🎶 | Blixem Productions South Africa |
Ons sluit die tweede seisoen én 2022 af in die beeldskone Noord-Kaap! Hennie Bosman en Nicole Hellinger reis van Calvinia tot by Zoutpanputs in die diep Kalahari met die musiek van Jo Black op die radio! Eerskomende Saterdag om 19:30 op @kyknettv 📺 | Blixem Productions South Africa |