Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile
Diepe Waters

@diepewaters

’n Splinternuwe en opwindende telenovelle op kykNET speel in-en-om ’n kompeterende swemklub, Die Swartmarlyne. Vol intrige, geheime, en verbode liefde.

ID: 1547149458483429377

calendar_today13-07-2022 09:22:46

98 Tweet

104 Followers

2 Following

Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Sommiges gaan wen, terwyl andere 'n groot verloor gaan kry hierdie week. 😀😬 Hoe gaan hulle dit hanteer? KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou 👉 bit.ly/3Rc2udJ kykNET TV

Sommiges gaan wen, terwyl andere 'n groot verloor gaan kry hierdie week. 😀😬 Hoe gaan hulle dit hanteer?

KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou 👉 bit.ly/3Rc2udJ

kykNET TV
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Sanet gaan deur diepe waters hierdie komende week. 😭😳 Gaan sy daardeur kan kom? #DiepeWaters KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou 👉 bit.ly/3DEBEFP kykNET TV

Sanet gaan deur diepe waters hierdie komende week. 😭😳 Gaan sy daardeur kan kom? #DiepeWaters

KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou 👉 bit.ly/3DEBEFP

kykNET TV
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Die swemmers gaan weer getoets word. 🏊‍♂️ Gaan Johan dit weer regkry om skorsing vry te spring? 👀 KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou van #DiepeWaters 👉 bit.ly/3YFUiFp kykNET TV

Die swemmers gaan weer getoets word. 🏊‍♂️ Gaan Johan dit weer regkry om skorsing vry te spring? 👀

KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou van #DiepeWaters 👉 bit.ly/3YFUiFp

kykNET TV
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Gaan Johan uiteindelik begin verantwoordelikheid aanvaar vir al die moeilikheid wat hy veroorsaak? 🏊📝 #DiepeWaters KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou 👉 bit.ly/3xuRcbG kykNET TV

Gaan Johan uiteindelik begin verantwoordelikheid aanvaar vir al die moeilikheid wat hy veroorsaak? 🏊📝 #DiepeWaters

KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou 👉 bit.ly/3xuRcbG

kykNET TV
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Kan Johan kop bo water hou en die regte besluite neem sonder sy oupa se goedkeuring? 👨‍🦳👨‍🦳 KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou 👉 bit.ly/3Y1ajF7 kykNET TV

Kan Johan kop bo water hou en die regte besluite neem sonder sy oupa se goedkeuring? 👨‍🦳👨‍🦳
KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou 👉  bit.ly/3Y1ajF7

kykNET TV
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Is die Swarts-familie besig om die swemskool te sink? 🌊🌊 #DiepeWaters KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou 👉 bit.ly/3ZefUcs kykNET TV

Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Hou die swartmarlyne aan 'n lyn vas, of sal hulle hierdie oorleef? 🌊🌊 #DiepeWaters KLIK HIER vir 'n weeklikse voorskou 👉 bit.ly/3LcpqZF kykNET TV

Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Vermoedens kan jou verdrink as jy nie versigtig is nie. 😳 Moet nie volgende week op #DiepeWaters mis nie. Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET TV. bit.ly/3ZTMgK5

Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Raak al die geheime te swaar om kop bo water te hou? 😮 Moet nie volgende week op #DiepeWaters mis nie. Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET. 👉 bit.ly/3K3Aebg

Raak al die geheime te swaar om kop bo water te hou? 😮 Moet nie volgende week op #DiepeWaters mis nie. Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET.
👉 bit.ly/3K3Aebg
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Die een groot geheim het na bo gedryf, maar sal die Swarts familie dit oorleef? 😱 Moet nie volgende week op #DiepeWaters mis nie. Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET TV . 👉 bit.ly/42Rrv3s

Die een groot geheim het na bo gedryf, maar sal die Swarts familie dit oorleef? 😱 Moet nie volgende week op #DiepeWaters mis nie. Maandae tot Donderdae 18:30 op kykNET TV  .
👉 bit.ly/42Rrv3s
Diepe Waters (@diepewaters) 's Twitter Profile Photo

Hoeveel gaan die Swarts-familie nog kan vat? 😟 Skakel in vir #DiepeWaters elke Maandag tot Donderdag om 18:00 net op kykNET. 👉 bit.ly/43cqWkO

Hoeveel gaan die Swarts-familie nog kan vat? 😟 Skakel in vir #DiepeWaters elke Maandag tot Donderdag om 18:00 net op kykNET.  👉 bit.ly/43cqWkO