@diep_afrikaans
ID: 1921074014
calendar_today30-09-2013 19:29:05
1,1K Tweet
6,6K Takipçi
12 Takip Edilen
12 years ago
Ware liefde is wanneer 'n ou vir jou sê jy lyk mooi nadat hy jou ribs sien eet het .
Diep_Afrikaans♡ - Mal oor julle tweets :D ♥]
Moet nie bang wees om te lewe nie ,want more is dalk jou laaste dag.
As jy vlak is ,is alles diep♡-Pad na jou hart
Wees liewer verdwaal en soek na iets ,as wat jy mure bou en agter geld weg kruip.
Tyd kos jou niks , maar dit is die kosbaarste ding wat jy kan weggee.♡
In jou ouma se trourok van 1962 ,sonder make-up, met jou plaasvellies en jou los krulhare is jy vir my mooier as beautiful ♡
Roadtrip saam jou ,net sodat ek jou stem kan hoor ,jou stories kan luister ,jou sagte soene kan voel en jou lyf styf in my arms kan vashou.
Kom tackle my more oggend wakker met koffie en baie soene ♡
'n mooi lyf hou nie veraltyd nie ,maar 'n mooi persoonlikheid doen ♡
Mens kom op daardie oomblik in jou lewe ,waar jy nie meer ander se belange eerste wil stel nie ,want niemand waardeur dit nie.
Ek dink jou beste en ware vriende kry jy eers op universiteit.
Die beste oomblike is die oomblike wat glad nie beplan word nie.
Dae soos vandag wens ek die hemel het besoektye gehad.
Ek moet sê ,saam die opgewondenheid is ek selfs maar biekie bang vir die lewe na skool.
As jy nie "die" gevoel het vir iemand nie , moenie nog rondspeel daar en valshoop ytdeel nie.
Die gedagte van skool klaarmaak is lekker ,maar die gedagte van wat volgende jaar gaan gebeur ,maak my bang.