
DiBroodryk♏️
@dibroodryk
SA mother, wife, journalist, community, Good Morning Angels on Jacaranda FM. If as one person I can't change the world, let me change the world of one person.
ID: 290972272
http://www.jacarandafm.com 01-05-2011 08:08:02
16,16K Tweet
16,16K Takipçi
782 Takip Edilen

I’m bringing my hat for this one Mevrou Gerda de Sousa 🎉😂


Mevrou se sonde met die bure #MevrouMevrou Die Mevrouens het al in baie buurte gebly – party bure word familie, maar ander laat mens wonder .... Of is dié twee dalk die sonde in die straat? DiBroodryk♏️? @Jacarandafm #JacPod rb.gy/omrznk


Daar’s nie pille vir dié een nie #Mevrou Gerda de Sousa 😫


Dis lekkerder om in die skool te wees as wat jy dink! Gerda de Sousa en ek is nou oud en wys genoeg om daai les te leer. #mevroumevrou Jacaranda FM #JacPod


Dit kom vir ons #MevrouMevrou Gerda de Sousa - dit kom vir ons! Moenie sê jy’s nie gewaarsku nie 😂🤪 #Jacpod Jacaranda FM


Soms raak #MevrouMevrou diep. Gerda de Sousa maak ons huil, maar nie vir lank nie. Familie is alles en soms klop die somme nie. #JacPod Jacaranda FM

Die jaar is ‘n maand te lank #MevrouMevrou Pasop dat Gerda de Sousa jou nie in die hoekie laat staan nie 😂 Jacaranda FM #Jacpod

#StripSkip aka #RommelSkommel is die toekoms van huishoudelike harmonie Gerda de Sousa 😂 #MevrouMevrou Jacaranda FM #JacPod

Ek het my koopskoene aan en jy Gerda de Sousa ? Ek LOVE ‘n bargain 😂 Wie sê Kersfees kom in Desember?! #MevrouMevrou Jacaranda FM #JacPod APVA wenners👑

Dis wraggies amper Kersfees en my boom is nog nie op nie Gerda de Sousa 😩Ek gaan inspring #Mevrou … sodra ek tyd het, want Krismis kom ook! #MevrouMevrou Jacaranda FM #JacPod

#MevrouMevrou sê “Cheers” vir #2024 - ‘n jaar van onverwagse dinge op onverwagte plekke Gerda de Sousa Jacaranda FM #JacPod


Update: Brakfontein Substation This morning, we’ll commence with the replacement of a cracked CT component before energising the remaining Brakfontein customers. Selby Bokaba

The replacement has been identified and the teams will be moving it to site. This marks the 12th and last day of the remaining consumers being without power since the burning of the Brakfontein Sub, a fortnight ago. Apologies for the inconvenience endured Selby Bokaba
