Wolwe-Dans (@wolwedanssa) 's Twitter Profile
Wolwe-Dans

@wolwedanssa

Ons is 'n Duo Musiek Groep wat Afrikaanse Musiek sing. Ons musiek is alles oorspronklik. Bespreek ons - Danré of Landru - 079 732 8227 / 072 373 5115

ID: 772143717683699712

linkhttp://www.wolwe-dans.co.za calendar_today03-09-2016 18:46:23

503 Tweet

371 Followers

416 Following

Wolwe-Dans (@wolwedanssa) 's Twitter Profile Photo

‘Maak Die Sluise Oop’ is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Gaan download hom gerus. #nuweenkelsnit #maakdiesluiseoop

Ons nuutste musiekvideo ‘Maak Die Sluise Oop’ maak sy eerste verskyning vanaand op kykNET Nou! om 20:00 op die program #kraakvars. Maak seker julle mis dit nie. #maakdiesluiseoop

Wolwe-Dans (@wolwedanssa) 's Twitter Profile Photo

Ons is die 7de Maart by die Gekombineerder Skool in Balfour. Koop solank julle kaartjies en maak gereed vir ‘n behoorlik partytjie. #maakdiesluiseoop

Dankie vir julle ondersteuning gisteraand by die Gekombineerde Skool in Balfour. Julle gasvryheid was awesome. Sien julle gou weer. #maakdiesluiseoop

'n Nuwe cover is oppad wat ons en Carma Artist opgeneem het al 'n rukkie terug. Stuur vir ons 'n foto van jou en jou geliefde wat ons graag wil gebruik in ons musiek video. Inbox dit asb vir ons of Carma Artist Julle het kans tot môre (31 Maart 18h00). #watchthisspace

'n Nuwe cover is oppad wat ons en <a href="/Carma_live_/">Carma Artist</a> opgeneem het al 'n rukkie terug. 
Stuur vir ons 'n foto van jou en jou geliefde wat ons graag wil gebruik in ons musiek video. Inbox dit asb vir ons of <a href="/Carma_live_/">Carma Artist</a> 
Julle het kans tot môre (31 Maart 18h00). 
#watchthisspace
Wolwe-Dans (@wolwedanssa) 's Twitter Profile Photo

Ons is dankbaar dat ons in die grendeltydperk steeds kon oefen en aktief bly. ‘n Groot dank aan Zander Erasmus en Elite Sport Science Conditioning wat ons uitgehelp het met gym apparaat en oefeninge. Gaan kyk hulle gerus uit!

Nuwe Afrikaanse cover oppad!!! Net so iets om na te luister terwyl ons aan ons nuwe single werk. #cover #localislekker #coleske

Lephalale, ons kom kuier volgende naweek, 27 November by julle. Maak seker jy is daar, ons gaan lekker partytjie hou!!#maakdiesluiseoop

Ons is baie opgewonde om terug te wees by @aardklopkunstefees eerskomende naweek. So dankbaar dat die musiek feeste weer terug is. Kry solank julle kaartjies, sien julle daar. #aardklop2022 @ Fanie du Toit Sportvelde instagram.com/p/CjBMTuCr81G/…