Sharne_Theron (@theron04) 's Twitter Profile
Sharne_Theron

@theron04

ID: 1024017445

calendar_today20-12-2012 10:50:13

2,2K Tweet

270 Followers

855 Following

Tiener Afrikaans (@tienerafrikaans) 's Twitter Profile Photo

Op die ou einde praat ons oor goed waarvan ons niks weet nie, doen goed wat ons nie verstaan nie, en soek goed wat ons nie kan kry nie

Afrikaanse Rebel (@afrikaanserebel) 's Twitter Profile Photo

Om te soek na geluk is soos om rondom die wêreld rond te reis op soek na jou brille, terwyl dit nog die heeltyd op jou kop was.