πŸ…²-πŸ…ΌπŸ…°πŸ…½ (@thecmanway) 's Twitter Profile
πŸ…²-πŸ…ΌπŸ…°πŸ…½

@thecmanway

~ADVENTURE INTO AFRICA ~ EXTREME SPORTS ~ OCEAN ADDICT ~ CULINARIAN ~ TRAIL RUNNER ~

ID: 1362266687597379584

calendar_today18-02-2021 05:04:37

245 Tweet

487 Followers

1,1K Following

πŸ…²-πŸ…ΌπŸ…°πŸ…½ (@thecmanway) 's Twitter Profile Photo

Kap 'n kappe koffa...😁 Dis sonnige sondag, jouhaan het innie water geval. Dink nie ons gaan hom kan uithaal nie....πŸ•Šβš° Maar dit was 'n goeie season vir hom. Tyd nou vir bietjie kop af, klippe pak en aanhou drafπŸƒ fluit fluit

Kap 'n kappe koffa...😁

Dis sonnige sondag, jouhaan het innie water geval. Dink nie ons gaan hom kan uithaal nie....πŸ•Šβš°

Maar dit was 'n goeie season vir hom. Tyd nou vir bietjie kop af, klippe pak en aanhou drafπŸƒ fluit fluit
πŸ…²-πŸ…ΌπŸ…°πŸ…½ (@thecmanway) 's Twitter Profile Photo

Dis hoe mens moet wakker word...groen van jaloesie! More more more...dis jolyt Maandag, kapit uit! Ek kan voel hier is magico innie lug, dit wat voorlΓͺ is soos 'n lang lang vlug, vol uitsien en koffas! Trek aan daai tekke, dis maandag wat lekker gaan wees, spring op dissie gees

Dis hoe mens moet wakker word...groen van jaloesie!

More more more...dis jolyt Maandag, kapit uit! Ek kan voel hier is magico innie lug, dit wat voorlΓͺ is soos 'n lang lang vlug, vol uitsien en koffas! Trek aan daai tekke, dis maandag wat lekker gaan wees, spring op dissie gees
πŸ…²-πŸ…ΌπŸ…°πŸ…½ (@thecmanway) 's Twitter Profile Photo

Moelie boelie moelie boelie!! Jis hierdie C-punt Β©οΈπŸ”˜ is mos urban living at its best.... Kapit uit slapie slapie slaapstad!!

Moelie boelie moelie boelie!! 

Jis hierdie C-punt Β©οΈπŸ”˜ is mos urban living at its best....

Kapit uit slapie slapie slaapstad!!