Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile
Solidariteit

@solidariteit

Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: solidariteit.co.za🔸 [email protected] 🔸0861 25 24 23

ID: 94028250

linkhttp://www.solidariteit.co.za calendar_today02-12-2009 05:29:44

40,40K Tweet

45,45K Followers

727 Following

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

As pres. Ramaphosa Bela onderteken sal massa-litigasie plaasvind. Klomp partye sal die saak tot in die hoogste hof aanvat. facebook.com/share/VHiAiQ5p… #Bela #RNE Netwerk24 Maroela Media

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Volgens die Onderwysnetwerk sal hulle ook litigeer sou pres. Ramaphosa Bela Vrydag onderteken. facebook.com/share/VHiAiQ5p… #Bela #RNE Netwerk24 Maroela Media

Volgens die Onderwysnetwerk sal hulle ook litigeer sou pres. Ramaphosa Bela Vrydag onderteken.
facebook.com/share/VHiAiQ5p…

#Bela #RNE  Netwerk24  Maroela Media
Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Leon Fourie, Uitvoerende hoof van Skoleondersteuningsentrum sê: “Skole is ‘n verlengstuk van die huis, waar ons kinders gebalanseerd en geborge moet wees; kan leer om in ‘n snelveranderende wêreld te kan floreer. Bela bedreig ons skole en die voortbestaan van ‘n Afrikaanse gemeenskap”

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

As pres. Ramaphosa Bela onderteken bedreig die regering meer as 2 500 Afrikaanse skole in Suid-Afrika. Dus sal die FAK ook by die massa-litigasie deelneem sou pres. Ramaphosa voortgaan met die ondertekening. facebook.com/share/VHiAiQ5p… #Bela #RNE Netwerk24 Maroela Media

As pres. Ramaphosa Bela onderteken bedreig die regering meer as 2 500 Afrikaanse skole in Suid-Afrika. Dus sal die FAK ook by die massa-litigasie deelneem sou pres. Ramaphosa voortgaan met die ondertekening.
facebook.com/share/VHiAiQ5p…
#Bela #RNE  Netwerk24  Maroela Media
Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

“Moenie dink jy gaan as regering ‘n onderwysstelsel verswak, maar ‘n gemeenskap versterk nie. Die bela wetgewing is soos sand op brood: jy kan eet, maar jy sal weet daar is groot fout,” sê Solhelpendehand uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand.

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

"Die regering kan nie voorskriftelik wees oor kinderopvoeding nie. Onder die regering sal verdere maatskaplike verval plaasvind. Armoede en verwaarlosing van gemeenskappe sal erger word onder die wet," Solhelpendehand facebook.com/share/VHiAiQ5p…… #Bela #RNE Netwerk24 Maroela Media

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Ope brief Dirk Hermann sê: "U sê die afgelope week in ʼn onderhoud op eNCA mense is fantasties optimisties oor die regering van nasionale eenheid. As u, as die hoof van hierdie regering, Bela teken, maak u ons gemeenskap se optimisme dood."

Ope brief
Dirk Hermann sê: "U sê die afgelope week in ʼn onderhoud op eNCA mense is fantasties
optimisties oor die regering van nasionale eenheid. As u, as die hoof van hierdie regering, Bela teken, maak u ons gemeenskap se optimisme dood."
Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Flip Buys, Uitvoerende Hoof van Solidariteit, sê: "Suid-Afrika staan vandag voor 'n belangrike kruispad. Afrikaanse skole is 'n baken van uitnemendheid- ons ag die sukses daarvan baie hoog. Bela is 'n tree terug! "

Die Bela-wet is voor die deur en kan binne 48 uur ʼn werklikheid word. Die tyd het nóú aangebreek om jou stem dik te maak hieroor! Bombardeer president Ramaphosa se inboks hier met jóú beswaar. bit.ly/3TsxfOa

Die Bela-wet is voor die deur en kan binne 48 uur ʼn werklikheid word. Die tyd het nóú aangebreek om jou stem dik te maak hieroor! Bombardeer president Ramaphosa se inboks hier met jóú beswaar.
bit.ly/3TsxfOa
Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Solidariteit se groot aanslag teen Bela gaan in die hof voortgesit word indien hierdie wet wél Vrydag deur pres. Cyril Ramaphosa onderteken word. Lees hier. aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik… eNuus Netwerk24 Maroela Media SABC News Beeld

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

“Nou wil Ramaphosa, asof hy alle mag het, Bela as president van die RNE onderteken, terwyl die ANC se steun in werklikheid tot 40% in die verkiesing geval het,” sê Dirk Hermann eNuus Netwerk24 Beeld aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

“Ons het ʼn duidelike beroep gedoen op die vennote in die RNE. Ek glo dit is nodig dat hulle ʼn dispuut oor die ondertekening van Bela verklaar."Dirk Hermann eNuus Beeld Maroela Media Netwerk24 aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Solidariteit se werksoekportaal bring al vir ʼn volle jaar met groot sukses werksoekers en werkgewers bymekaar uit en gaan van krag tot krag wanneer dit kom by ontwikkeling. Lees hier meer oor die jaar se sukses: aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Ouers, is jou kind 'n passievol oor Afrikaans en ons land? Moedig hulle aan om hul sê te sê in ʼn meningstuk op #JongStemme. Hulle kan GRATIS deel raak van die Studentelewe-groep en hul stem laat hoor word. Registreer jou gratis profiel vandag: aanlyn.solidariteit.co.za/groep/skool/be…

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

🔴 𝗥𝗘𝗨𝗦𝗘-𝗢𝗢𝗥𝗪𝗜𝗡𝗡𝗜𝗡𝗚 President Ramaphosa het nie vandag die gewraakte artikels van Bela oor taal en toelating in werking gestel nie. Daar is nou 3 maande vir onderhandeling oor ʼn alternatief. Moet nie ophou om jou stem te laat hoor nie! aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

𝗠𝗘𝗗𝗜𝗔𝗩𝗘𝗥𝗞𝗟𝗔𝗥𝗜𝗡𝗚 ’n Taktiese deurbraak is vanoggend gemaak in Solidariteit, AfriForum en die Solidariteit se stryd teen twee gewraakte artikels in Bela wat pas deur president Cyril Ramaphosa onderteken is. bit.ly/3XGiycA