SMP
@smprecord
ID: 3945602421
13-10-2015 10:33:31
54 Tweet
61 Followers
6 Following
n Groot gelukwens aan Wicus Van Der Merwe met die nuwe lewensjaar!! Mag dit n grote wees Wicus!! Van almal by SMP!!
Dankie Bok Radio 98.9fm vir n great launch!!! Dankie ook v jou massiewe bydrae tot ons Afrikaanse musiekskat Steve Hofmeyr . Saluut!!
Dankie aan Huisgenoot vir hierdie pragtige artikel. Lees gerus aanlyn by die skakel. netwerk24.com/huisgenoot/Vir… Hier is die skakel na die liedjie: itunes.apple.com/za/album/gliml… @louisloock Adam Barnard Radio Tygerberg 104FM
@louisloock t.b.v YARDEN- 6 Nov Die Boer Teater TygerBurger Theatre Scene Cape Town kykNET TV
Tuis na n massiewe October beerfest in Windhoek. Nou vir Kaapstad 2&3 Nov. Wessie@100PureNAM @DSerfontein9 Toks van der Linde
Hier is jou kans om vir @louisloock op sy beste te hoor by Die Boer Teater . Luister na een v sy oorspronklike nommers op i tunes itunes.apple.com/za/album/gliml…
Vanaand is Pieter Smith op Toks 'n Tjops saam met Toks van der Linde Breyton Paulse op kykNET TV . Moet dit nie misloop nie!!
Klein Saterdag!!! Begin hom met hierdie lekker loslit liedjie van Viljoen Retief met die titel. “Meerkat”. music.apple.com/za/album/meerk…
Baie geluk Pieter Smith met jou vejaarsdag. Mag dit n baie mooi jaar wees. Van almal hier by SMP.
Baie geluk Pieter Smith met 2 nominasies vir die Pretoria FM Aitsa musiek toekennings. Ons hier by SMP is baie trots op jou. Welgedaan!!
Donderdag oggend stel ons Pieter Smith se splinternuwe enkelsnit, “Staal Burger” bekend. Maak gereed vit n grote!!
Kicking of 2020 recording the Maak my Famous band. Awesome working with these talented young guns.
Baie geluk Viljoen Retief en Cobus Snyman met die verjaarsdag!! Mag daar nog baie gelukkige dae voorlê!!