Samantha Leonard
@samleonard_1
• ARTIST | Finalist from The Voice SA • 🌺🌺🌺 For Bookings Email: [email protected]
ID: 829608069457907712
09-02-2017 08:29:11
2,2K Tweet
1,1K Followers
1,1K Following
#ñDuisendKeuses van Samantha Leonard draai die week op Nr 8 op die Overvaal Stereo 96.1 #Top20. Ignaz Streicher
Nr 9 Die week op die Overvaal Stereo 96.1 #Top20 is Samantha Leonard met #ñDuisendKeuses. Ignaz Streicher
#Plectrum Media het kom inloer by @emilpaul_sa se albumbekendstelling en met Emil, Samantha Leonard en Wian Smith gesels oor die debuut-album 🙌
Ons keuse vir 'n #DinsdagDeuntjie val vandag op Samantha Leonard ! #NDuisendKeuses gaan vir jou hoendervleis gee! youtu.be/tMzkXRmjKEI
#ñDuisendKeuses van Samantha Leonard is hierdie week Nr 12 op die Overvaal Stereo 96.1 #Top20. Ignaz Streicher
#ñDuisendKeuses van Samantha Leonard staan hierdie week op Nr 14 op die Overvaal Stereo 96.1 #Top20. Ignaz Streicher
Nr 16 die week op die Overvaal Stereo 96.1 #Top20 is Samantha Leonard met #ñDuisendKeuses. Ignaz Streicher
Volg vandag die vrystellingstoer van @emilpaul_sa & Samantha Leonard se duet ‘Jou Fotoraam’. 🎶 Die enkelsnit is reeds digitaal beskikbaar en ons deel binnekort die musiekvideo met julle. Laat weet ons wat julle dink! Wild Coast 98.6 FM IFM102.2Official #RadioNamakwaland
Vandag is die vrystelling van @emilpaul_sa & Samantha Leonard se duet ‘Jou Fotoraam’. Skakel in op IFM102.2Official want dan gesels Emil bietjie meer die enkelsnit en ons deel binnekort die pragtige musiekvideo hiervoor ook met julle. Reeds digitaal beskikbaar. 🎶
#ñDuisendKeuses van Samantha Leonard draai die week op Nr 13 op die Overvaal Stereo 96.1 #Top20. Ignaz Streicher
#ñDuisendKeuses van Samantha Leonard draai hierdie week op Nr 13 op die Overvaal Stereo 96.1 #Top20. Ignaz Streicher
Nr 14 hierdie week op die Overvaal Stereo 96.1 #Top20 is Samantha Leonard met #ñDuisendKeuses. Ignaz Streicher