SA Akademie
@saakademie
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
ID: 2989672439
http://www.akademie.co.za/ 21-01-2015 11:59:37
1,1K Tweet
1,1K Followers
221 Following
Alle belangstllendes word baie hartlik uitgenooi na die jaarlikse Hertzoggedenklesing wat vanjaar op Woensdag 18 Oktober 2023 om 18:00 in Pretoria plaasvind. | SA Akademie litnet.co.za/uitnodiging-he…
Erelidmaatskap is die hoogste toekenning van die SA Akademie wat bekend is vir sy gesogte toekennings wat ’n prestasiekultuur in Afrikaans bevorder. litnet.co.za/persverklaring…
Dr Conrad Steenkamp het gisteraand die 52ste Hertzoggedenklesing gelewer by die Akademiekantoor in Pretoria. Die JBM Hertzoggedenklesingboekie waarin die lesing gepubliseer is, is te koop teen R100. Stuur asseblief 'n e-pos aan [email protected] (Foto's verskaf deur die SAAWK)
STUDENTESIMPOSIUM VERSKUIF NA 15 & 16 FEB 2024 Die SA Akademie se Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe vind nou plaas op 15 & 16 Februarie 2024. Navrae by [email protected] of [email protected]
POORT 2024: INSKRYWINGS NOU OOP SLUIT: 28 FEB 2024 Leerders wat in 2024 in gr. 10, 11 of 12 is (of 12 in 2023) met skryf- en kunstalent kan deelneem aan die POORT-skryfkompetisie met skeppende bydraes in poësie, prosa of dramatekste. Navrae: [email protected]