Solhelpendehand (@renerouxshh) 's Twitter Profile
Solhelpendehand

@renerouxshh

Adjunk Uitvoerende Hoof: Kommunikasie by Solidariteit Helpende Hand

ID: 302843674

linkhttps://helpendehand.co.za/ calendar_today21-05-2011 21:13:48

2,2K Tweet

1,1K Followers

431 Following

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Prof. Alwyn Swanepoel, van die Afrikaanse Protestante Akademia, gee hul standpunt rakende die Bela-wet. #StopBela Besoek belaprotes.co.zw

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Bela gaan ons kinders voor ons oë ontvoer. Bela sê ons kinders is net welkom as hulle kultuur nie meer oorgedra word nie. Bela trap op die bloedrooi lyn van ons lewensaard. Ons is nie van plan om ons kinders aan die staat oor te lewer nie! #stopbela

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Dr. Dirk Herman, Uitvoerende Hoof van Solidariteit, gee Solidariteit se standpunt teenoor die Bela-wet. #StopBela besoek belaprotes.co.za

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Willie Aucamp, Democratic Alliance se nasionale woordvoerder sê: "Hierdie aanval op ons moedertaal is 'n bewys van die ANC se onvermoë om skole te bou en moedertaal te beskerm. Ons onderneem om van alle middele gebruik te maak dat die Bela-wet nie deurgevoer word nie!" #stopbela

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

"Die FAK se oproep aan die regring is om die middele te gebruik wat hulle het in die gees van erkenning en respek om die gemeenskap te laat floreer!" - Carel Boshoff, Voorsitter van die FAK direksie #stopbela

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

"Bela is duidelik 'n benadering om aan politieke amptenare die mag te gee om historiese Afrikaanse skole 'n Engelse klap te gee! Julle trap op die grafte van diegene soos Adam Small wat ook in Afrikaans skoolgegaan het!" -Heinrich Wyngaardt, Voorsitter van die Kaapse Forum

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

"As 'n pa gaan ek ook môre stap om my kinders te taal en kultuur te bewaar!" -Uitvoerende Hoof van die MOS inisiatief #stopbela

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

"Ons sien die Bela-wet vir wat dit is: 'n Swakdeurdagte, haatgedrewe aksie om die Afrikaner leed aan te doen en sy instellings af te breek." - Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA #stopbela

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

"Ons rol ons moue op om te bou aan 'n volhoubare toekoms! Bela moet met elke asem en stukkie energie wat ons het, streng opponeer word." - Joost Strydom, Uitvoerende Hoof van die Orania Beweging #stopbela

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Willie Spies, Voorsitter van Pretoria FM sê dat dit ons elkeen se plig raak om aktief betrokke te raak en by te dra. "Dis ongewone omstandighede, daarom is ons betrokke en gaan ons môre stap!" #stopbela

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

"Goeie en vry onderwys is deel van florerende en gesonde gemeenskappe. Die Bela-wet misken die gesag van ouers oor basiese onderwys!" -Tiaan Alberts van Sakeliga #stopbela

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Paul Sauer, Uitvoerende Hoof van SAOU sê: "Ons drie kern beginsels staan: moedertaalonderrig, die beskerming van onderwysers binne die omgewing en om kwaliteit onderrig te verseker. Daarom is ons deel hiervan en stap ons more saam!" #stopbela

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

"Verswakking in die onderwys bring verswakking in gemeenskappe. Dít maak uiteindelik van 'n welsynstaat 'n dooie staat." -Hannes Noëth, Uitvoerende Direkteur van Solidariteit Helpende Hand #stopbela

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

"Ek daag môre saam al my personeel en studente op om ons standpunt te neem! Ons het gekies om hier te bly en te bou! Los ons kinders sodat hulle hulle beste self kan wees!" sê Paul van Deventer, Besturende Direkteur van Sol-Tech. #stopbela