Mickela Crowther
@mickelac
ID: 1338533354
09-04-2013 07:13:25
88 Tweet
74 Followers
89 Following
Jys net soos ek. #thesame #HM Carla Bester #oneofthebest
Mickela Crowther geluk aan die langste en lompste mens in my lewe. Jys alles wat cool is debra.
Ek wil rerig net die beste mens in die wereld word #nederig #motivated # nice Louisé Knoetze
Eks in die bib en my breuke is om klas toe te gaan #exciting Lorraine vd Berg
So lus om weer te gaan swing en net van die wereld te vergeet vir 'n tydjie! Mickela Crowther
Ek like nogal die Sexy Sentrum #ssjokes #kannieswot Lorraine vd Berg
Check it out #suksesvol Mickela Crowther
#wamybril #ekskaksnaaks jy die beste paul #bradpitt #workit Paul Wessels
Dankie dat jy my uitjaag #feelingthelove #armeek Carla Bester
Do you want the aladin news or the aladin news #confused #watisdie #alles Neon Schoeman
Los my laat ek klaar maak #clown #help #snaakste Neon Schoeman het altyd n plan #wamyseat
Kan nou doen met 2 chip broodjies en 2 koue milo's ... Mickela Crowther . #broodmaakvet #volgendejaarALLtheTIME
"Ekt dieselfde laptop , ons laptops moes geweet het this friendship is meant to be" Mickela Crowther