L (@linvdb5) 's Twitter Profile
L

@linvdb5

Hierdie password het ek gaan neerskryf - nuwe account @smearedmouth

ID: 1145818224

calendar_today03-02-2013 18:10:05

872 Tweet

776 Followers

50 Following

L (@linvdb5) 's Twitter Profile Photo

Negatief oor die mensdom in geheel. Ek redeneer anders. Sien dinge anders. Dink anders. Moet alleen rond wandel en in eensaamheid vergaan.

L (@linvdb5) 's Twitter Profile Photo

Jy maak my net negatief teenoor jou as jou aksies en woorde nie ooreenstem nie. Dan begin die respek weg te kwyn en kort daarna die liefde..

Papawers & Poësie (@prewelend_) 's Twitter Profile Photo

Weet jy wat is geluk? Jy, wat afhanklik is van cheap thrills en platoniese genot? Met jou wêreldse skatte wat eendag sal verrot.