Kosie Beukes
@kosiebeukes
12 years old concertina player I live in South-Africa. I can currently play 14 music instruments. Released my first album when I was 6 years old!
ID: 3107324703
23-03-2015 10:20:28
594 Tweet
263 Followers
286 Following
Woensdag 13 Maart rits #Pasella rond saam met die jongklomp! @HemelBesem bak en brou saam met die boeremusiek musikant Kosie Beukes, dan doen ons joga saam met die Muzik Kids en Sasha-lee Davids pak gokarting aan met die veelsydige 7de Laan akteur Vian Singleton. Slegs op SABC_2
Moet nie Pasella mis hierdie Woensdag 13 Maart 2019 om 19:30 op SABC 2 nie. Ek en oom Simon HEMELBESEM het lekker gekuier en ons het gebak en brou! @juliabeukes instagram.com/p/Bu1jkw9nPbw/…
Amper tyd vir ons Namibië toer. Nog net 6 slapies. Sien julle binne kort in Namibië 😁 Heidi Maroela Musiek Julia Beukes 𝘚𝘈 𝘊𝘦𝘭𝘦𝘣𝘳𝘪𝘵𝘺 & 𝘓𝘪𝘧𝘦𝘴𝘵𝘺𝘭𝘦 Pretoria FM RSG 100-104FM #opgewonde #liefvirmusiek #namibië #konsertina #kitaar
Kosie Beukes loer gou in en vertel jou meer oor die Afrikaanse Musiektoekennings ... 16 Okt by Moreleta Ouditorium. Trots aangebied deur Pretoria FM en Trots Ondersteun Deur Entertainment & Event Factory #ptafm #eefactory Kosie Beukes
Kry nou jou kaartjies vir die GROOTSTE #BOEREDANS ooit by Carnival City op 23 November met KLIPWERF, die Ventertjies, Fatman Brümmer en Kosie Beukes - kaartjies nou beskikbaar teen slegs R150 bit.ly/2lNeo38varsTRAP
Dit is met groot opgewondenheid wat ek kan aankondig dat ek kontrak geteken het by Universal Musiek Ek sien baie uit na die toekoms & ook om saam met almal by Universal te werk! Dankie Liewe Jesus vir my talente & baie dankie Liewe Jesus vir al U genade, omgee & liefde 🤗🤗🤗
Baie dankie oom Steve Hofmeyr Sien uit om te werk aan my nuwe album!
Baie dankie tannie Wilna Rossouw hoop ons sien tannie by die Aitsas 🤗
Kan julle glo 😱😱😱 @Klipwerf Fatman Brümmer @Dieventertjies Pretoria FM NOG NET 5 DAE TOT VARSTRAP! Daar is nog 'n paar kaartjies beskikbaar. Kry sommer vandag nog jul kaartjies en kom skoffel saam :) bit.ly/2lNeo38varsTRAP
2 dae tot VARSTRAP😁😁😁 bit.ly/2lNeo38varsTRAP @Klipwerf Fatman Brümmer @Dieventertjies Universal Musiek Pretoria FM 100% Afrikaans
Ek sal 'n girl moet kry wat oom Fatman Brümmer kan leer VARSTRAP BY VARSTRAP 😂😂😂 Nog net 1 slapie 👌👌👌
Maak seker jy luister na die The Drive with Rob and Roz op Jacaranda FM na 4pm om te hoor hoe die 12jarige Kosie Beukes #DANCEMONKEY op konsertina speel!