Klipkoppiefees
@klipkoppiefees1
Buitelewe en gesinsfees in Alberton op Meyerplaas. 27 - 29 Mei 2016 Stalletjie navrae: [email protected] Navrae: 022-4872000
ID: 700697393264783360
http://www.klipkoppiefees.co.za 19-02-2016 15:04:11
68 Tweet
212 Followers
284 Following
Die manne van Windhoek rock by die Klipkoppiefees. Dankie Christo en Cobus. Windhoek Beer SA Wessie@100PureNAM
Windhoek een van ons hoofborge. Dankie vir jul ongelooflike bydrae. Windhoek Beer SA Wessie@100PureNAM
Dankie Pieter Rischmuller vir twee dae se goeie vermaak en MC werk. Ons waardeer. M4 Events&Promotions
Klipkoppiefees M4 Events&Promotions Dit was n absolute plesier by die Klipkoppiefees.Dankie aan die organiseerders,klank mense,en ondersteuners
Klipkoppiefees Raak elke jaar net beter en groter. Well Done Cast & Crew! Love die Fees!!
Klipkoppiefees M4 Events&Promotions was lekker! Dankie vir julle
Oppad huiswaarts na n great Klipkoppiefees . Dankie aan almal vd uitstekende organisering! M4 Events&Promotions
Dankie vir die lekkerste Klipkoppiefees ! Trio Events M4 Events&Promotions dit was lekker so in die koue ;) Liefde xx
Klipkoppiefees dit was heerlik om weer by julle in te loer en te kuier..dankie almal wat daar was M4 Events&Promotions
Dankie aan almal wat by die Klipkoppiefees was die naweek. M4 Events&Promotions Broers @LeahSAFans Tafelberg Furnishers
Stalletjie aansoeke na [email protected] of 022-4872000 I Love Pretoria Get It Pretoria My Alberton Pretoria FM x.com/hetta_m4events…