jan rhaap (@janrhaap) 's Twitter Profile
jan rhaap

@janrhaap

Musikant , liedjie skrywer en propper boerseun. Bespreek my vir vertonings by Letitia +27 82 646 0969

ID: 957570943

calendar_today19-11-2012 14:45:42

464 Tweet

1,1K Followers

1,1K Following

jan rhaap (@janrhaap) 's Twitter Profile Photo

@JohanPienaar Almal se opinies verskil, dis reg!! As plaasmoorde nie vir j belangrik is nie, moenie mense oordeel wat teen dit opstaan nie!

jan rhaap (@janrhaap) 's Twitter Profile Photo

Die manne se beeste hier in die Kaap is so vet, hulle blink eintlik!! Ons Kalahari bees sal uitpass van opgewondenheid met al hierdie groen

Z̶̲̥̅̊ЄĿÐÂ ⚔️ (@versterzelda) 's Twitter Profile Photo

Al julle sangers wat so heen en weer ry van die show na daai een.. Asb! Ry veilig? Weet ons dink aan julle elke draai wat daai wiele gee.

jan rhaap (@janrhaap) 's Twitter Profile Photo

Middag show in Potters, J-Bay was great! Nou word daar ernstig gele voor vanaand se show!! Die lewe is 'n lied saam adam tas op toer!!