Helderberg Gemeente (@helderbergng) 's Twitter Profile
Helderberg Gemeente

@helderbergng

God vorm ons deur Sy Woord en Gees tot ‘n geloofsgemeenskap wat met ‘n passie vir God en ‘n hart vir mense en 'n wêreld in nood leef.

ID: 306132537

linkhttp://www.nghelder.co.za/ calendar_today27-05-2011 10:29:43

4,4K Tweet

184 Followers

9 Following

Helderberg Gemeente (@helderbergng) 's Twitter Profile Photo

Ons is op soek na ‘n vrywilliger wat kan help met die indeling van persone in omgeegroepe. Jy moet rekenaarvaardig wees en bereid wees om ongeveer 1 uur per week die indelings by die kerkkantoor te doen... facebook.com/helderberggeme…

Helderberg Gemeente (@helderbergng) 's Twitter Profile Photo

Bid saam met ons vir die volgende mense: Sarel du Toit - kanker, beenmurgoorplanting behandelings Paul en Michelle Swanepoel - ernstige gesondheidsprobleme Van Zyl Siebert - kanker Faan van der... facebook.com/helderberggeme…

Helderberg Gemeente (@helderbergng) 's Twitter Profile Photo

Hoekom reik ‘n mens uit na Phuket, die idilliese vakansie-eiland in Thailand? Die antwoord is eenvoudig: nghelder.co.za/index.php/991-… nghelder.co.za/index.php/991-…

Helderberg Gemeente (@helderbergng) 's Twitter Profile Photo

Gister oggend by Tekkiekerk het ons gepraat om elke oomblik wat God vir ons gee ten volle te geniet. Ons het dit verduidelik deur n roomys eet kompetisie. Raai watter groep het het gecheat deur selfs roomyse... facebook.com/helderberggeme…

Helderberg Gemeente (@helderbergng) 's Twitter Profile Photo

Met ongelooflike passie en onbaat-sugtige liefde bied die Omonia-bediening in Athene al die afgelope vier jaar hulp en ondersteuning aan vlugtelinge uit hoofsaaklik Sirië, Irak en Afghanistan.... nghelder.co.za/index.php/993-…

Helderberg Gemeente (@helderbergng) 's Twitter Profile Photo

Gebed vir die week: Ons Vader, dankie vir die voorreg om te kan leef. Dankie dat U ons in genade raaksien, maak nie saak wie ons is nie. Dankie dat U bereid is om ons te soek en dat U ons Redder is. Here,... facebook.com/helderberggeme…

Helderberg Gemeente (@helderbergng) 's Twitter Profile Photo

Palmsondag (14 April) kondig die begin van Groot Lydensweek aan. Jesus ry op 'n donkie Jerusalem binne en gaan in minder as 'n week gekruisig word. Alle spanning begin dus nou intensifiseer. nghelder.co.za/index.php/992-… nghelder.co.za/index.php/992-…

Helderberg Gemeente (@helderbergng) 's Twitter Profile Photo

Baie welkom aan die volgende nuwe lidmate: Anne-Liese Krüger - Durbanville-Bergsig Heather Tayler - Bloubergstrand Henning van Wyk - Stellenbosch Yolandi van Wyk - Bloemfontein-Noord