Hart van Windhoek
@hartvanwindhoek
Huisgenoot Hart van Windhoek Fees is 'n massiewe musiekfees wat in Windhoek aangebied word deur Hilltop Live Namibia
ID: 174749481
http://www.hartvanwindhoek.com 04-08-2010 18:43:09
2,2K Tweet
1,1K Followers
61 Following
Volgende is Sitdown Comedian en Deon Meiring beter bekend as Dansdanslisa by Huisgenoot #HvW2014! Dis warm maar lekker!
All dressed up and ready to go and have fun 😁😀😆😅 Hart van Windhoek-fees
Kry vir Amos die Meerkat by Hart van Windhoek en koop 'n biff. Dit gaan aan voorskoolse opleiding #HvW2014
Ryan Sandes Instagram: @vanhaywood road like a champ Hart van Windhoek #MTB
MT Francoise Steynberg Hart van Windhoek, hier kom ons! As jy my met die Republikein-raam sien, kom groet en ek neem 'n foto van jou. #HvW2014
Die jong klomp sê hier is n lekker vibe vandag by Huisgenoot #HvW2014. Amper reg om te begin op die hoofverhoog!
At this morning's start of the Hart van Windhoek Mtb race with legend mannie's bike mecca ! Huisgenoot
“@ipnortje: Hart van Windhoek 2014 Dag 2 - BlackByrd BlackByrd Republikein Huisgenoot #HvW2014 pic.x.com/NX19pNeuFd”
Dit kan nie beter gaan hier by Huisgenoot #HvW2014 nie! Die warm son steek uiteindelik bietjie lyf weg!JAY op stage!
Wat is nou lekkerder as om Riana Nel terug in Namibië te he? Huisgenoot #HvW2014 Dis mooi ne?
Hart van Windhoek Baie dankie vir n baie lekker fees! Kos was lekker, kunstenaars was puik en julle Harte van Goud!
A memorable occasion, fantastic performances, we look forward to seeing you again next year! Hart van Windhoek #HvW2014
Moenie ons spesiale blad in Huisgenoot 18 Sept misloop nie - alles en nogwat oor onlangse Hart van Windhoek-fees! Republikein
#tbt Emo Adams on stage at this year's Hart van Windhoek #Namibia Photo by: Leigh Daniz instagram.com/p/ufeJ3lqLJ0/
#ThrowbackThursday Performing at Huisgenoot Hart van Windhoek, Namibia, 6 September 2014 #tbt