GV
@gerrie_venter9
Sports fan. Rugby coach. Beer fanatic. Braaimaster.
ID: 399101130
27-10-2011 00:22:56
1,1K Tweet
369 Followers
628 Following
Daar is niks in d wereld wat iets so baie haat soos wat SARU die Toyota Cheetahs haat nie. 7speelers , die coach en direkteur van rugby het bande met d Vrystaat maar net soos met d vorige wereld beker kry ons n troosprys van die volgende jaar.
Die man agter die liedjie! Captain Springbok jou legend!
Paar voormanne en βn goeie tuisteskepper beskikbaar vir die toekoms. Kwagga Boucher Boer Radioraps (Rikus de Beer) Kobus Wiese Toks van der Linde
King Kallis! Hoe sΓͺ oom Fanie - Die beste wat daar ooit was! Radioraps (Rikus de Beer) Jonathan Mokuena Toks 'n Tjops
Na Dricus Du Plessis en Cameron Saaiman glo ek die man kan 'n paar manne pap nek gee in die UFC. Is dit iets in Klerkies se water Radioraps (Rikus de Beer)?
Gaan nogsteeds gemoer word. Dricus Du Plessis Radioraps (Rikus de Beer)
Hier is die tweet van die jaar!!! Dankie vir julle boys! Rassie Erasmus Dricus Du Plessis
Rees-Lightning has arrived β‘ Help us officially welcome Louis Rees-Zammit β‘οΈ to Chiefs Kingdom!
Vir daai tipe kontrak kon hy seker βn Parker Pens gebruik om te teken?
Hi MTN South Africa My wife has been struggling to get help from numerous branches and your call centre. Her phone does not want make any calls or receive. Everyone we speak to just seems to pass the bucket to the next person and the problem is not getting resolved! Please assist ASAP!