Fran-Rico (@fran970) 's Twitter Profile
Fran-Rico

@fran970

in Tune & Jazz op RSG aanbieder

ID: 108330425

calendar_today25-01-2010 16:08:22

750 Tweet

251 Followers

539 Following

Anthea Fredericks (@antheafrederick) 's Twitter Profile Photo

Slaggereed vir vanaand se saamkuier op RSG 100-104FM Dis die Een! Daar is puik programme en musiek -- soos #Kompas #Skrywers&Boeke en #IazzOpRSG Asook die jongste nuus. Sluit by my aan -- tot om middernag. Arehan Brand Ilse Salzwedel Fran-Rico

Daar's vanaand geen verskoning nie, want ek herinner jou reeds vroegtydig... ons lekker laaaang kuiersessie op RSG 100-104FM begin om 16h00. Ek's reeds in die ateljee. Daar's #Kompas #Skrywers&Boeke #JazzOoRSG. En die jongste nuus. Sien jou dan! Arehan Brand Ilse Salzwedel Fran-Rico

Dis Woensdag... en ons afspraak is om 18h00 hier op RSG 100-104FM Sluit by my aan vir ses ure van luistergenot. Daar's iets vir elkeen: geldsake, #Kompas #Skrywers&Boeke #JazzOpRSG en die jongste nuus. Al wat kortkom is JY - vir wie ons uitsaai. Arehan Brand Ilse Salzwedel Fran-Rico

Fran-Rico (@fran970) 's Twitter Profile Photo

Daar lê voor ń program van jazz wat mens se siel kan laat lekker voel. Die beste plaaslike & internationale jazz skop af om 21:20 net op RSG 100-104FM #JazzopRSG met Fran-Rico Dit belowe om vir jou die wag,die moeite werd te maak🎷💫

Fran-Rico (@fran970) 's Twitter Profile Photo

Time and time again we get the opportunity to quite our minds and create the best version of ourselves…Happy Friday 🙌✨ #believe #receive #allow #breath #gratitude @ Cape Town, Western Cape instagram.com/p/Cn6HCDbtKPW/…

Fran-Rico (@fran970) 's Twitter Profile Photo

Dankie manne Temple Boys Cpt dat julle bietjie kom kuier het op die program! Julle is maar klomp oulike mense! Ook aan almal wat in geskakel was ons maak weer so volgende week met ń ander gas 🤩🔥#intuneopRSG

Ons kuier Maandag aand met Inhoudskepper,komediant,akteur,model,vermaaklikhied ster & motiveringspreker Plaasnaar en sy regterhand vrou Plaasnooi !!🤩 Skakel in om 20:00 om meer oor hierdie twee internet sensasies uit te vind ! Net op InTune met Fran-Rico Lucas op RSG 100-104FM

Ons kuier Maandag aand met Inhoudskepper,komediant,akteur,model,vermaaklikhied ster & motiveringspreker Plaasnaar en sy regterhand vrou Plaasnooi !!🤩 Skakel in om 20:00 om meer oor hierdie twee internet sensasies uit te vind !
Net op InTune met Fran-Rico Lucas op RSG 100-104FM
Fran-Rico (@fran970) 's Twitter Profile Photo

🙌🏽☺️✨Welgedaan @Amyjordanlee jy is besonders ! Ek is bly dat jy ń draai kon kom maak het op #InTune met Fran-Rico op RSG 100-104FM . Alles van die beste met jou loopbaan ! Gisteraand op Intune !! #radio #newartist #fun #rnb #GospelMusic