Elré du Plessis
@elreduplessis
ID: 1042517898
28-12-2012 16:00:53
12,12K Tweet
1,1K Followers
406 Following
Hoe meer kritiek hierdie song kry, hoe beter doen hy. 😂🕷 Lekker! Kurt Darren 👏🏻👏🏻 youtu.be/elqeifX-eQw?si…
'n Kunstenaar, wie ek persoonlik voel, te min krediet kry vir sy talent. 👌🏻👏🏻 👏🏻 Nicholis Louw
Mnr 'Hop Hop Spinnekop' 😉🕷 Dankie vir 'n vet pret show soos altyd! Was goed om jou weer te sien Kurt Darren 😁
Nogsteeds die mooiste afrikaanse liedjie op die oomblik Kurt Darren youtu.be/L__jOtYdlH4?si…
Die Anti-Kurt groepie gaan weer hoogs ontsteld raak en die Doom gryp 🤣 Lekker Kurt Darren reguit nr. 1 toe! 💃🏻🎉 youtu.be/EK046CvXQXs?si…