Desire Gardner
@desire_gardner
Actress. Writer. Subtitler. Translator. Proud ambassador of Placecol. Ma en mens. The Lord's.
ID: 2307546701
27-01-2014 11:26:03
1,1K Tweet
3,3K Followers
1,1K Following
Desire Gardner Wilna Rossouw Suidooster Ek wens vir jou alles van die beste vir jou toekoms ❤💜🤗🙂😊. Baie dankie vir al die wonderlike memories van Carmen 💜❤🤗. Ek gaan jou baie miss in Suidooster 💜❤🤗.
Tannie, tannie, tannie kyk hier 😱👀 Wilna Rossouw
#Carmen sou darem dai bar kwai gemaak het as sy nog daar was nè...🤭 Ai ek mis haar op skerm. #Suidooster Wilna Rossouw Desire Gardner
Wilna Rossouw Desire Gardner kykNET TV Weereens besef mens water talent ons het in 🇿🇦 Magda Louw het my lekker laat lag en ook ‘n traan of twee laat pik. Uitstekend, dankie Desiré en die span
Desire Gardner My eerste keer in die hospitaal het ek ook nie geweet wat om met panty te maak nie 😂🤣, so Magda het dit innie kol gehad. Magda praat nie net namens middeljarige vrouens nie, baie vrouens kan relate op een of ander manier. My obese sit ook hier 😂🤣.Uitstekend geskryf en vertolk