De Klerk Oelofse
@de_apie
Actor and Callie Visagie's ex-flatmate.
ID: 464981498
http://www.stellatalent.co.za/de-klerk-oelofse 15-01-2012 20:46:11
1,1K Tweet
1,1K Followers
280 Following
🐥🐥🐥 Teken dit aan – #19Okt2018. Jy wil nie #KanarieFilm eerskomende Vrydag in uitgesoekte filmteaters misloop nie: 👉👉👉 bit.ly/2QbfDEb #VliegKanarie Schalk Bezuidenhout @Germandt_G De Klerk Oelofse Jacques Bessenger Charl-Johan David Viviers Ludwig Binge Marche Media
80’s #drag for the Marche Media premiere @thefugard last night! Vlieg, #Kanarie! In cinemas #19October2018 marchemedia #Asterisk #dragname @ The Fugard Theatre instagram.com/p/Bo9DgpVAoYV/…
Bal-Oog en Brommel het (via #assitej) vanoggend vir St. Georges skool vermaak! Ons is die week elke aand by die Alexander Bar. Slegs 5 vertonings oor! Bespreek aanlyn - dis maklik! 15-20 Okt. 21h00 #baloog #comic #theatre @gideonlombard De Klerk Oelofse @mistaseptemba @gertjiebesselsen
"If you enjoy comics, graphic novels and superheroes, you’re going to love this piece. It is aimed at teenagers, but I did not see a single adult in the audience not enjoying the play every bit as much" - Marina Griebenow #baloog #comic #theatre @gideonlombard De Klerk Oelofse
#KanarieFilm: 😱🍿🎥 Een vraag – het jy al jou kaartjies bespreek? Nog net drie dae oor! #19Okt2018 Schalk Bezuidenhout @Germandt_G Jacques Bessenger @ChrisOlwagen Charl-Johan Gérard Rudolf Silwerskermfees @hannes__otto Ludwig Binge Francois Jacobs De Klerk Oelofse
Slegs vier shows oor by die ALexander Bar! "MALSTE, BESTE DING OOIT!" AFSLAG op Bal-oog en Brommel T-hemde en die grafiese roman vir 4dae - so gryp een nou! 17 - 20 Aug., 21h00, Alexander Bar. #baloog #comic #theatre @gideonlombard De Klerk Oelofse @mistaseptemba @gertjiebesselsen
Slegs 2 shows oor! Wie loer kry niks, so lig jou boude en kom kyk! Daar is net 16 kaartjie oor vir vanaand! Om te bespreek is maklik, klink op die Alexander Bar Webtuiste. #baloog #comic #theatre @gideonlombard De Klerk Oelofse @mistaseptemba @gertjiebesselsen morne du plessis
Die hele Bal-oog en Brommel kreatiewe span! (gehalwe vir Gideon Lombard ... goeie dinge is skaars (hy was op stel)) #baloog #comic #theatre @gideonlombard De Klerk Oelofse @mistaseptemba @gertjiebesselsen morne du plessis Angelque van der Ste @isabelle_grobler
Geblik deur esthervonwaltsleben #rsg deonlotzactor De Klerk Oelofse karlikroek murgvos instagram.com/p/BpZcElTHy15/…
De Klerk Oelofse in d skreeusnaakse Strooijonker. 'n Troue wat jy nie wil mis nie. 21 Nov Die Boer Teater Bel 021 979 1911 Theatre Scene Cape Town Cape Town Theatre
Volgende week, 21 November by Die Boer Teater!! Kaartjies by dieboer.com. #Strooijonker #DaarVatHy Louw Venter Namaste Bae Margit Theatre Scene Cape Town
Dankie aan die Woordfees span vir die wilde deurnag Program Bekendstelling! Richard en De Klerk na hul 03h45 (in die ogend) klaar gemaak het met Bal-Oog en Brommel by die HB Thom. #woordfees #programbekendstelling #baloog @gideonlombard De Klerk Oelofse @mistaseptemba @gertjiebesselsen
channel24.co.za/Movies/News/ka… #KanarieFilm nog 'n week in fliekteaters! Jy wil dit nie mis nie! Marche Media kykNET TV Schalk Bezuidenhout
'Hotel' se deur is oop vir 'n derde en vierde seisoen. netwerk24.com/Vermaak/Tv/hot… bennie fourie Schalk Bezuidenhout Simoné Pretorius De Klerk Oelofse kykNET TV
🙋♀💕ATT: All the single ladies. RT as jy aanklank vind by Malanie. En vind uit hoekom sy só reageer in dié week se aflewering van #kykNETHotel. bit.ly/2QMmYNn nouvanaand films Simoné Pretorius Schalk Bezuidenhout Simoné Pretorius mila guy bennie fourie De Klerk Oelofse
🎬 Fynskrif 🗓 Vanaand ⏰ 20:00 📺 kykNET TV Anne se aand uit ontaard in 'n nagmerrie. Dolf het groot planne vir die troue, wat Gertrude laat skrik. Wian neem 'n tree die toekoms in. Ben en Lilani vryf mekaar verkeerd op. Neels van Jaarsveld De Klerk Oelofse @Lea_Vivier_ Christia Visser