Bloemnuus
@bloemnuus
Bloemnuus is @media24 se plaaslike koerant vir #Bloemfontein wat gratis Vrydae verskyn. Volg ons sosiale media-beleid: bit.ly/1lMt2f1
ID: 1338964483
http://www.bloemnuus.co.za 09-04-2013 11:34:18
4,4K Tweet
1,1K Followers
545 Following
Veld-ore te wen as jy reg raai bit.ly/1LIhK81 Toyota Cheetahs
Vrystaat Interhoër swemgala. bit.ly/1Af83Y0 Meisieskool Oranje
Rugby seisoen skop af. 1ste span speel voorwedstryd vir Varsity Beker in Bloemfontein teen Vryburg SuperSchools Rugby
Vanaand se Bravo! is opgeneem by Altissimo Gastehuis in Bloemfontein met Hannes van Wyk - liedjieskryfkompetisies, premières, koeke en kuns!
Ek en boetie BOBBY VAN JAARSVELD in Bloemas!! Ek love die Vrystaat show!!! instagram.com/p/0cbwONg34N/