Baba & Kleuter (@babaenkleuter) 's Twitter Profile
Baba & Kleuter

@babaenkleuter

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in Suid-Afrika. Ons is passievol oor ouerskap en hier om ma-wees makliker te maak.

ID: 87663428

linkhttps://www.facebook.com/babaenkleuter/ calendar_today05-11-2009 11:11:38

1,1K Tweet

2,2K Followers

201 Following

Baba & Kleuter (@babaenkleuter) 's Twitter Profile Photo

bit.ly/46yeyiJ Ons soek die eerste wenners van #CoverStarSearch 2026. 2025 se laaste wenner is op ons huidige voorblad. Volg ook Cover Star Search en ons sussie Your Pregnancy & Baby Groot pryse op die spel van Safeway Babies, Chela-Preg, Epi-max en Panado.

Baba & Kleuter (@babaenkleuter) 's Twitter Profile Photo

Aangesien jou kleinding nie met instruksies kom nie, is dit nogal ‘n groot taak om seker te maak hulle bly gesond. By Life Healthcare is jou woelwater in bekwame hande. Vir meer oor Life Healthcare se pediatriese dienste: bit.ly/4fxYIpY

Aangesien jou kleinding nie met instruksies kom nie, is dit nogal ‘n groot taak om seker te maak hulle bly gesond. By Life Healthcare is jou woelwater in bekwame hande. Vir meer oor Life Healthcare se pediatriese dienste:
bit.ly/4fxYIpY
Baba & Kleuter (@babaenkleuter) 's Twitter Profile Photo

Gerat vir skool? 1ste van 10 praatjies op ons Facebook-blad en op Your Pregnancy & Baby s'n ook. Gee jou kind 'n voorsprong. Bereken die toekomstige koste van onderwys & die maandelikse besparings wat nodig is met Old Mutual SA se aanlyn-rekenaars. Gaan na oldmutualeducationtools.co.za

Gerat vir skool? Sluit by ons aan vir 'n praatjie oor kosblikke, op ons Facebookblad. Gee jou kind 'n voorsprong. Bereken die toekomstige koste van onderwys & die maandelikse besparings wat nodig is met Old Mutual SA se aanlyn-rekenaars. Gaan na oldmutualeducationtools.co.za om te begin

Jan Celliers se personeel ondersteun elke baba volgens hul individuele ontwikkelingsfase sodat die verwagte mylpale bereik word. Jou kind van 3 maande tot graad 7 se toekoms begin hier! Skeduleer 'n toer: [email protected]  jancelliers.co.za

Jan Celliers se personeel ondersteun elke baba volgens hul individuele ontwikkelingsfase sodat die verwagte mylpale bereik word. Jou kind van 3 maande tot graad 7 se toekoms begin hier! Skeduleer 'n toer: bemarking@jancelliers.co.za
jancelliers.co.za
Baba & Kleuter (@babaenkleuter) 's Twitter Profile Photo

Vir sukses op skool (en in die lewe!) wil jy 'n lewenslange liefde vir leer by jou kind kweek. Gee jou kind die voordeel. Bereken die toekomstige koste van onderwys en die maandelikse besparings wat nodig is met Old Mutual SA se aanlynrekenaars. oldmutualeducationtools.co.za

Ramer-sponse is dermatologies getoets, vry van parabene en wolletjies, VEILIG vir babavel vanaf dag een, en geskik vir ALLE veltipes (insluitend ekseem en ander mediese veltoestande). Gesels op WhatsApp: 064-507-8908 of KOOP AANLYN: bodikareco.com

Ramer-sponse is dermatologies getoets, vry van parabene en wolletjies, VEILIG vir babavel vanaf dag een, en geskik vir ALLE veltipes (insluitend ekseem en ander mediese veltoestande).
Gesels op WhatsApp: 064-507-8908 of KOOP AANLYN: bodikareco.com
Baba & Kleuter (@babaenkleuter) 's Twitter Profile Photo

Die eerste wenner van Cover Star Search 2026 gaan op ons volgende voorblad verskyn, wat op 20 Februarie op die rak gaan wees. Vind uit hoe om in te skryf, wie kan inskryf en wat die pryse is: bit.ly/46yeyiJ

Baba & Kleuter (@babaenkleuter) 's Twitter Profile Photo

Onthou om in te skakel vir hierdie een REGSTREEKS op ons Facebookblad. Gee jou kind die voordeel. Bereken die toekomstige koste van onderwys en die maandelikse besparings wat nodig is met Old Mutual SA se aanlynrekenaars. Gaan na oldmutualeducationtools.co.za om te begin.

Onthou om in te skakel vir hierdie een REGSTREEKS op ons Facebookblad.
Gee jou kind die voordeel. Bereken die toekomstige koste van onderwys en die maandelikse besparings wat nodig is met Old Mutual SA se aanlynrekenaars. Gaan na oldmutualeducationtools.co.za om te begin.
Baba & Kleuter (@babaenkleuter) 's Twitter Profile Photo

Skoolhoof Kassandra is terug vir nog 'n praatjie, op Your Pregnancy & Baby Magazine se Facebookblad. Bereken die toekomstige koste van onderwys en die maandelikse besparings wat nodig is met Old Mutual SA se aanlynrekenaars. Gaan na oldmutualeducationtools.co.za om te begin.

Die eerste wenner van #CoverStarSearch word 20 Februarie aangekondig Klik op die skakel om in te skryf vir die res van die jaar se voorblaaie. Groot pryse op die spel van ons borge: Panado Chela-Preg Epi-max Safeway Babies bit.ly/46yeyiJ?fbclid…