Amanda Claassens (@claassensa) 's Twitter Profile
Amanda Claassens

@claassensa

ID: 68636087

calendar_today25-08-2009 07:29:34

1,1K Tweet

65 Takipçi

84 Takip Edilen

Amanda Claassens (@claassensa) 's Twitter Profile Photo

Tweede boek in die Adriaan Kruger speurreeks deur Eleanor Baker, is nou op die rakke met 'n nuwe baadjie @NBPublishers Lynné Schoeman #humanrousseau #alexmuller #eleanorbaker

Buiten die gevaar wat die teisteraar inhou, veg hulle hul eie demone. Isla se onafhanklikheid en hardkoppigheid bring haar telkens in gevaar, terwyl Janco wil beskerm, maar nie kans sien vir ’n verhouding nie. Romanza-klub LAPA Uitgewers Christine Craze Elsa Winckler

Die ontwikkelende verhouding tussen “Chef McDreamy” en ’n voormalige Hollywoodstêr sorg vir die romantiese aspek van hierdie Romanza Christine Craze #madeliehuman Romanza-klub LAPA Uitgewers