Cecilia Steyn (@celiasteyn) 's Twitter Profile
Cecilia Steyn

@celiasteyn

Author of #YA and #MG. Believer in happy endings. Creator of portholes. Professional Boymom and wife. Must read. Chocolate addict. Avid Thrifter.

ID: 267154808

linkhttp://www.ceciliasteyn.co.za calendar_today16-03-2011 12:30:12

62 Tweet

70 Followers

258 Following

Cecilia Steyn (@celiasteyn) 's Twitter Profile Photo

Hoop julle het 'n marshmallowlekker-Maandag! Ek gaan tyd saam met 'n sekere tweeling spandeer...🤩☕🤸 #tiener #PresiesAnders #3 #tweeling #lees #skrywer #boeke #teen #fluff #hotchocolate… instagram.com/p/BlSDZq4geN4/…

NB Publishers (@nbpublishers) 's Twitter Profile Photo

Baie geluk aan die skrywers uit NB-Uitgewers/Publishers se stal met julle ATKV-Kinderboektoekennings! Ons skrywers het 3 uit die 5 kategorieë gewen 🥂🎉Die volledige lys wenners kan hier gesien word: bit.ly/ATKVKinderboek…

Baie geluk aan die skrywers uit NB-Uitgewers/Publishers se stal met julle <a href="/ATKVSA/">ATKV</a>-Kinderboektoekennings! Ons skrywers het 3 uit die 5 kategorieë gewen 🥂🎉Die volledige lys wenners kan hier gesien word: bit.ly/ATKVKinderboek…
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Nardus Engelbrecht het gisteraand by die ATKV-Woordveertjies 2018 foto's geneem. Gaan loer gerus op ons FB-blad. #afrikaans #lees #boeke #Woordveertjies2018 bit.ly/2C6FkTd @marion_erskine

Nardus Engelbrecht het gisteraand by die ATKV-Woordveertjies 2018 foto's geneem. Gaan loer gerus op ons FB-blad. #afrikaans #lees #boeke #Woordveertjies2018 bit.ly/2C6FkTd @marion_erskine
Cecilia Steyn (@celiasteyn) 's Twitter Profile Photo

Baie dankie aan die ATKV vir die kinderboektoenning vir selfleeskategorie graad 6-7! Foto's deur Nardus Engelbrecht en Marion Erskine. #PresiesAnders #tweeling #liefde #lees#jeugverhaal… instagram.com/p/BnOlYWXF-co/…

Cecilia Steyn (@celiasteyn) 's Twitter Profile Photo

Het jy al jou eksemplaar? Dis Maandag. Dis 'n vakansiedag en jy kan lees, lees, lees! #liefdesverhale #lees #boeke #liefde #amazonbooks #blyindiebed amazon.com/Die-eks-noodge…

Fanie Viljoen (@fanieviljoen2) 's Twitter Profile Photo

Shoot out between Zama Zamas and Tau Lekoa mine security at Orkney last night. The warlike shootings in a residential area are terrifying and extremely dangerous. It has been going on for three weeks. What are the police doing about it? SA Police Service 🇿🇦 Democratic Alliance Beeld

Cecilia Steyn (@celiasteyn) 's Twitter Profile Photo

Die Meisie op die dak se derde druk vandag ontvang🤸😁🍾 #diemeisieopdiedak #tiener #lees #liefde #boeke #afrikaans #ceciliasteyn #3dprinting #authorsofinstagram #writersofinstagram… instagram.com/p/BppWL-FHvvH/…

Cecilia Steyn (@celiasteyn) 's Twitter Profile Photo

Leisels na liefde - Olivia en Markus besef na al die jare hulle is nog verlief op mekaar. Sal die vete tussen hul families wat die Montagues en Capulets soos vriende laat lyk hulle verhoed… instagram.com/p/Bp9hOPAHkWe/…

Kuier Tydskrif (@kuierofficial) 's Twitter Profile Photo

Verryk jou wêreld. Ondersteun Koop-’n-Afrikaanse-boekdag op 14 Augustus ATKV . Boeke is nie ’n luukse nie. Dit is ’n noodsaaklikheid vir ons kinders se toekoms. Ondersteun dus op 14 Augustus die Koop-’n-Afrikaanse-boekdag en ondersteun die Afrikaanse geskrewe woord ATKV

Cecilia Steyn (@celiasteyn) 's Twitter Profile Photo

Haven't had water in Kayser's Beach since the 7th of February!! Same as January. Community do not get updates. Thanks to loadshedding the people with water tanks also do not have water. Watermafia at work agai Buffalo City Metro Municipality Lubabalo Oscar Mabuyane Daily Dispatch #ANCEC #DA