Carla Wernich (@carlawernich) 's Twitter Profile
Carla Wernich

@carlawernich

ID: 608066495

calendar_today14-06-2012 11:42:37

965 Tweet

156 Followers

170 Following

Mej_Afrikaans (@mej_afrikaans) 's Twitter Profile Photo

Eendag hoop ek dat die pyn sal weg gaan. Eendag hoop ek dat die las ligter sal raak. Eendag hoop ek dat my liefde vir jou sal verander.

pretensie prinses. (@dis_die_prinses) 's Twitter Profile Photo

Die enigste rede hoekom jy nie wil laat gaan van dit wat jou so ongelukkig maak nie, is omdat dit jou eens so gelukkig gemaak het.

JP iets (@jp_iets) 's Twitter Profile Photo

Is dit moontlik dat jy jouself kan mis, soos 'n ou weergawe van jou persoonlikheid, verlore in tyd, een wat minder fucked is?