Tasché
@burgertasche
Check it out: linktr.ee/tascheburger
ID: 1135138226317025280
02-06-2019 10:56:57
82 Tweet
634 Takipçi
15 Takip Edilen
Ons is 18 die jaar! Kom join die celebrations in Pretoria op 2 Okt hier: bit.ly/18andfoknkeen Francois van Coke Valkie Van Coke
#babyekbly is nou beskikbaar op alle digitale & streaming platforms!! Song: bit.ly/babyekbly Music video: bit.ly/babyekblyVIDEO Gaan gee hom ‘n spin op jou preferred service en asb, laat weet wat julle van hom dink. Universal Musiek Valkie Van Coke
Dankie vir almal wat na #babyekbly op Apple Music luister ❤️. As jy nog nie het nie 👉🏻 bit.ly/babyekblyVIDEO Universal Musiek Valkie Van Coke
Dankie dankie dankie. Stream #babyekbly hier: bit.ly/babyekbly Universal Musiek Valkie Van Coke
💐😍 Het jy gehoor? Tasché is terug met nuwe musiek en jy kan WEN! 👇🏼 Universal Musiek 100% Afrikaans Leozelle Bekker afrmusieknuus.co.za/2021/08/20/tas…
Gaan luister #babyekbly op Apple Music music.apple.com/za/album/baby-…
Ek en Francois van Coke is heavy amped vir Sondag, 18 Des! Ons show bietjie by Concerts in the park, De Waal Park. Food trucks, mal musiek en lekker vibes! Bring jou hele fam, almal welkom- wil wil nee sê vir dit? En die kaartjies is net R99! 🎟️: concertsinthepark.net/francois-van-c…