Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile
Boots & Alles

@bootsenalles

Afrikaanse Rugby podcast wat gesels oor Springbok rugby en vele meer 🏉Aanbieders: Nicolaas Barnard, André Huisamen, Daniel Swiegers en Neil Els 🇿🇦

ID: 1673006517761572868

linkhttps://linktr.ee/bootsenalles?lt_utm_source=lt_share_link#315938895 calendar_today25-06-2023 16:33:43

131 Tweet

352 Followers

46 Following

Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Dis BokVrydag en Episode 13 is Live! Saterdag pak die Bokke die Iere in a massive World Cup game en die manne sit al hul fokus op wat ons kan verwag. Kom luister saam terwyl ons reg maak vir 'n groot naweek van Bokrugby! linktr.ee/bootsenalles?l… #BootsenAlles #Skitterend

Dis BokVrydag en Episode 13 is Live!

Saterdag pak die Bokke die Iere in a massive World Cup game en die manne sit al hul fokus op wat ons kan verwag.

Kom luister saam terwyl ons reg maak vir 'n groot naweek van Bokrugby!

linktr.ee/bootsenalles?l…

#BootsenAlles #Skitterend
Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Episode 14 is Live! stephan lewies join die paneel saam met Neil en Nicolaas. Die manne gaan in diepte oor Saterdag se wedstryd teen Ierland en gee hulle opinies. Ons bespreek ook watter tipe Handre Pollard moontlik gaan opdaag Sondag teen Tonga. linktr.ee/bootsenalles?l…

Episode 14 is Live! 

<a href="/lewies4/">stephan lewies</a> join die paneel saam met Neil en Nicolaas.

Die manne gaan in diepte oor Saterdag se wedstryd teen Ierland en gee hulle opinies.

Ons bespreek ook watter tipe Handre Pollard moontlik gaan opdaag Sondag teen Tonga.

linktr.ee/bootsenalles?l…
Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Van Twickenham tot Bordeaux; Paris tot Marseille! Die Boots & Alles manne was bevoorreg gewees om al ‘n paar Bok games die jaar te kyk 🏆 Dis ongelooflik om so baie Groen en Goud in die stadiums te sien en die great support te ervaar wat die Bokke by die games kry 🇿🇦 #RWC2023

Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Die 15de Episode van Boots en Alles is live & die boys reflekteer op die Pool games van die RWC. Die manne deel elkeen snaakse stories van hul eie ervaringe by die afgelope paar games. Ons het selfs 'n reaksie uit Rory McIlroy gekry by die Ryder Cup. linktr.ee/bootsenalles

Die 15de Episode van Boots en Alles is live &amp; die boys reflekteer op die Pool games van die RWC.

Die manne deel elkeen snaakse stories van hul eie ervaringe by die afgelope paar games. Ons het selfs 'n reaksie uit Rory McIlroy gekry by die Ryder Cup.

linktr.ee/bootsenalles
Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Die groot gees en Springbok legende Schalk Brits is ons gas op die show hierdie week 👆🏻 Die episode sal môreoggend live wees - julle wil nie hierdie een mis nie 🤣 #Skitterend

Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Hierdie week kuier Schalk Brits by ons op die show 🍻 Hy entertain ons met klomp classic stories van sy tyd by die Springbokke en Saracens, deel hoe Rassie Erasmus se kop werk en gee insights oor die Bomb Squad. Kom luister saam:tr.ee/QTFA1PVswZ #Skitterend

Hierdie week kuier Schalk Brits by ons op die show 🍻

Hy entertain ons met klomp classic stories van sy tyd by die Springbokke en Saracens, deel hoe Rassie Erasmus se kop werk en gee insights oor die Bomb Squad.

Kom luister saam:tr.ee/QTFA1PVswZ

#Skitterend
Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Dis Vrydag en episode 17 is live met die Bokke wat die naweek in 'n Wêreldbeker semi-finaal speel! 🇿🇦 Na 'n riller van ‘n stryd teen Frankryk, waar party manne eers laat in die bed gekom het, ontleed ons hierdie week die bokke se wen. tr.ee/QTFA1PVswZ #BootsenAlles

Dis Vrydag en episode 17 is live met die Bokke wat die naweek in 'n Wêreldbeker semi-finaal speel!

🇿🇦 Na 'n riller van ‘n stryd teen Frankryk, waar party manne eers laat in die bed gekom het, ontleed ons hierdie week die bokke se wen.

tr.ee/QTFA1PVswZ

#BootsenAlles
Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Bok Vrydae raak nie groter as hierdie met Springbok Willem Alberts en ons begin die naweek met die 18de episode van Boots & Alles. tr.ee/QTFA1PVswZ Ons staan op die vooraand van geskiedenis waar ons die eerste land kan word om die Rugby Wêreldbeker vier keer te wen.

Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

In hierdie week se episode unpack die manne die Bokke se nederlaag teen Ierland en gee elkeen sterk opinies oor waar dinge verkeerd gegaan het. Ons preview die naweek se historiese toets in Bloemfontein en kyk bietjie na al die nuwe manne in die Bokspan tr.ee/QTFA1PVswZ

Die belangrik vir al die kenners daar buite om te weet dat die direkte Afrikaanse vertaling van die woord ‘Goat’ is letterlik ‘Bok’ 🇿🇦 Die Bokke is altyd een stappie voor… #Hardlines

Die belangrik vir al die kenners daar buite om te weet dat die direkte Afrikaanse vertaling van die woord ‘Goat’ is letterlik ‘Bok’ 🇿🇦

Die Bokke is altyd een stappie voor…

#Hardlines
Boots & Alles (@bootsenalles) 's Twitter Profile Photo

Ons nuwe episode is live! Stephan Lewies join ons weer op die show die week en die manne ontleed die Bokke se groot sege op Suncorp teen die Wallabies. Ons praat ook oor die nuwe Bokspan vir die naweek se toets wat tien veranderinge in hom het: tr.ee/QTFA1PVswZ

Ons is terug vir 'n spesiale recording met Ben-Jason Dixon. Ons vra hom uit oor so jaar by die Bokke en al die lesse wat hy geleer het. Hy gee ook lekker insights oor Rassie en wat ons moontlik van Cameron Hanekom kan verwag 👇 tr.ee/QTFA1PVswZ

Ons is terug vir 'n spesiale recording met Ben-Jason Dixon. Ons vra hom uit oor so jaar by die Bokke en al die lesse wat hy geleer het. Hy gee ook lekker insights oor Rassie en wat ons moontlik van Cameron Hanekom kan verwag 👇

tr.ee/QTFA1PVswZ