Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile
Boll & Oll

@bollandoll

Trotse Afrikaanse Rugby joernaal program wat die hart van rugby ondersoek en vir jou met nostalgie sal betower. Geregistreerde BueAvo Media handelsmerk

ID: 1794681865275592704

calendar_today26-05-2024 10:48:57

53 Tweet

182 Followers

10 Following

Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

BÔLL & ÔLL - Die Sondag 11 Augustus om 18:30 op e.tv Extra of Openview . Aanbieders JP Keyter en Ashwin Willemse gesels in episode 12 met Young Hamiltons Rfc. Jaco Kirsten en Prof. Wilbur Kraak gesels oor die tegniese aspekte van die spel. #BollAndOll

Gayton McKenzie (@gaytonmck) 's Twitter Profile Photo

I just flew from Bloem with CemAir, most enjoyable flight and Captains. I was the Host with the most jokes and greatest service. My service is unfortunately not free, my invoice is for CemAir to construct a Netball court pls in any rural community.

Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

BÔLL & ÔLL - Vanaand om 18:30 op e.tv Extra en Openview! Aanbieders JP Keyter en Ashwin Willemse gesels in die rugbykamer met Young Hamiltons Rfc. Moet dit nie mis loop nie!!! #bollandoll

BÔLL &amp; ÔLL - Vanaand om 18:30 op e.tv Extra en <a href="/openviewforever/">Openview</a>!

Aanbieders JP Keyter en Ashwin Willemse gesels in die rugbykamer met Young Hamiltons Rfc.

Moet dit nie mis loop nie!!!
#bollandoll
Gayton McKenzie (@gaytonmck) 's Twitter Profile Photo

We don’t have a White Miss South Africa, we do not have a Black Springbok Captain nor do we have a Coloured as Banyana Banyana coach, we see them as South Africans. We have adopted reconciliation as our North Star guided by our Father Nelson Mandela, you will come around, I did.

Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

Die BÔLL & ÔLL span wil graag hoor van die kykers! Wat het jy gedink van Sondag aand se episode met Young Hamiltons Rfc? Herhaling van episode 12 in die BÔLL & ÔLL rugbykamer - Saterdag 17 Augustus om 17:30 op e.tv Extra of Openview #bollandoll

Die BÔLL &amp; ÔLL span wil graag hoor van die kykers!
Wat het jy gedink van Sondag aand se episode met Young Hamiltons Rfc?

Herhaling van episode 12 in die BÔLL &amp; ÔLL rugbykamer - Saterdag 17 Augustus om 17:30 op e.tv Extra of <a href="/openviewforever/">Openview</a> 

#bollandoll
Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

BÔLL & ÔLL - Sondag 18 Augustus om 15:00 op e.tv Extra of Openview. Aanbieders JP Keyter en Ashwin Willemse gesels met Montagu Rugby Club. Jaco Kirsten van Stormforce en Prof. Wilbur Kraak gesels oor die oefen toerusting. Moet dit nie mis loop nie! #BollAndOll

Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

BÔLL & ÔLL - Vandag om 15:00 op e.tv Extra en Openview! Aanbieders JP Keyter en Ashwin Willemse gesels in die rugbykamer met Montagu Rugby Club. Moet dit nie mis loop nie!!! #BollAndOll

BÔLL &amp; ÔLL - Vandag om 15:00 op e.tv Extra en <a href="/openviewforever/">Openview</a>!

Aanbieders JP Keyter en Ashwin Willemse gesels in die rugbykamer met Montagu Rugby Club.

Moet dit nie mis loop nie!!!
#BollAndOll
Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

Die BÔLL & ÔLL span wil graag hoor van die kykers! Wat het jy gedink van Sondag aand se episode met Montagu Rugby Club? Deel asb met ons julle kommentaar! #BollAndOll

Die BÔLL &amp; ÔLL span wil graag hoor van die kykers!

Wat het jy gedink van Sondag aand se episode met Montagu Rugby Club?

Deel asb met ons julle kommentaar!

#BollAndOll
Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

BÔLL & ÔLL - Sondag 25 Augustus om 15:00 op e.tv Extra. Aanbieders JP Keyter en Ashwin Willemse skop seisoen 2 af en gesels in episode 1 met St.George's RFC. Jaco Kirsten en Prof. Wilbur Kraak plaas die fokus op tegniese aspekte van die spel.

Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

Die BÔLL & ÔLL span wil graag hoor van die kykers! Wat het jy gedink van Sondag se episode St. George's RFC? Deel asb met ons julle kommentaar! #BollAndOll

Die BÔLL &amp; ÔLL span wil graag hoor van die kykers!

Wat het jy gedink van Sondag se episode St. George's RFC?

Deel asb met ons julle kommentaar!
#BollAndOll
Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

Die BÔLL & ÔLL span wil graag hoor van die kykers! Wat het jy gedink van Sondag se episode Kylemore RFC? Deel asb met ons julle kommentaar! #BollAndOll

Die BÔLL &amp; ÔLL span wil graag hoor van die kykers!

Wat het jy gedink van Sondag se episode Kylemore RFC?

Deel asb met ons julle kommentaar!

#BollAndOll
Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

BÔLL & ÔLL - Sondag 8 September om 15:00 op e.tv Extra. Aanbieders JP Keyter en Ashwin Willemse gesels met Mbekweni United RFC. Wilbur Kraak en Karin Smith vertel ons meer oor die rol van n fisioterapeut in rugby. Dit en nog meer slegs op BÔLL & ÔLL #BollAndOll

Boll & Oll (@bollandoll) 's Twitter Profile Photo

Die BÔLL & ÔLL span wil graag hoor van die kykers! Wat het jy gedink van Sondag se episode Mbekweni United RFC? Deel asb met ons julle kommentaar! #BollAndOll

Die BÔLL &amp; ÔLL span wil graag hoor van die kykers!

Wat het jy gedink van Sondag se episode Mbekweni United RFC?

Deel asb met ons julle kommentaar!

#BollAndOll