Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile
Beeld

@beeld_nuus

ID: 146028214

linkhttp://www.beeld.com calendar_today20-05-2010 12:42:14

158,158K Tweet

276,276K Takipçi

1,1K Takip Edilen

Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die Nobelprys vir Letterkunde is Donderdag toegeken aan László Krasznahorkai, wat deur baie beskou word as Hongarye se belangrikste lewende skrywer, wie se werke temas van postmoderne distopie en melancholie ondersoek. ||#nobelprize brnw.ch/21wWu4w

Die Nobelprys vir Letterkunde is Donderdag toegeken aan László Krasznahorkai, wat deur baie beskou word as Hongarye se belangrikste lewende skrywer, wie se werke temas van postmoderne distopie en melancholie ondersoek. ||#nobelprize
brnw.ch/21wWu4w
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die begrafnisdiens van ambassadeur Nathi Mthethwa is Sondag in Kwambonambi, noord van Richardsbaai in KwaZulu-Natal, gehou. 📸: Gallo images ||#NathiMthethwa #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wWytb

Die begrafnisdiens van ambassadeur Nathi Mthethwa is Sondag in Kwambonambi, noord van Richardsbaai in KwaZulu-Natal, gehou.
📸: Gallo images ||#NathiMthethwa #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wWytb
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Hamas het Maandag al 20 oorlewende Israeliese gyselaars aan verteenwoordigers van die Rooi Kruis in die Gasastrook oorhandig, het Israel se openbare uitsaaier berig. Beeldmateriaal: Reuters ||#netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus

Hamas het Maandag al 20 oorlewende Israeliese gyselaars aan verteenwoordigers van die Rooi Kruis in die Gasastrook oorhandig, het Israel se openbare uitsaaier berig.
Beeldmateriaal: Reuters ||#netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die bus wat Sondag naby Louis Trichardt op ’n bergpas van die pad geswenk en teen die hang afgestort het, het minstens 91 insittendes gehad, maar net sitplek vir 61. ||#LouisTrichardt #N1 #busongeluk #Netwek24 brnw.ch/21wWB9D

Die bus wat Sondag naby Louis Trichardt op ’n bergpas van die pad geswenk en teen die hang afgestort het, het minstens 91 insittendes gehad, maar net sitplek vir 61. ||#LouisTrichardt #N1 #busongeluk #Netwek24
brnw.ch/21wWB9D
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Kaapstad het weer wêreldwye erkenning gekry, aangesien Time Out se Happiest Cities Index dié stad vanjaar as die derde gelukkigste stad ter wêreld bekroon het. ||#Kaapstad #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wWBOX

Kaapstad het weer wêreldwye erkenning gekry, aangesien Time Out se Happiest Cities Index dié stad vanjaar as die derde gelukkigste stad ter wêreld bekroon het. ||#Kaapstad #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wWBOX
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die skool berei tans voor vir die oorgang en sê hy hou leerlinge, ouers en oudleerlinge op hoogte van die “opwindende nuwe identiteit en die geleenthede wat dit inhou”. ||#HoërskoolDFMalan #DFAkademie #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wWDNP

Die skool berei tans voor vir die oorgang en sê hy hou leerlinge, ouers en oudleerlinge op hoogte van die “opwindende nuwe identiteit en die geleenthede wat dit inhou”. ||#HoërskoolDFMalan #DFAkademie #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wWDNP
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Volgens Magwenya is Imtiaz Fazel geskors hangende die uitkoms van ’n ondersoek deur die parlement se gesamentlike staande komitee oor intelligensie na sy gedrag. ||#ImtiazFazel #CyrilRamaphosa #netwerk24 brnw.ch/21wWFho

Volgens Magwenya is Imtiaz Fazel geskors hangende die uitkoms van ’n ondersoek deur die parlement se gesamentlike staande komitee oor intelligensie na sy gedrag.  ||#ImtiazFazel #CyrilRamaphosa #netwerk24
brnw.ch/21wWFho
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Kira Bester het die Suid-Afrikaanse vlag Sondag in Durban trots laat wapper. ||#KiraBester #Durban #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wWLIA

Kira Bester het die Suid-Afrikaanse vlag Sondag in Durban trots laat wapper. ||#KiraBester #Durban #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wWLIA
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die meteoroloog en weeraanbieder Anika de Beer, van die program Ontbytsake, het ’n terugslag in haar kankerstryd gehad. ||#AnikadeBeer #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus

Die meteoroloog en weeraanbieder Anika de Beer, van die program Ontbytsake, het ’n terugslag in haar kankerstryd gehad. ||#AnikadeBeer #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Tentpale het gebuig en tente het inmekaar gestort, wys ’n video wat ’n kampeerder kort ná die storm geneem het. ||#Noordwes #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wWNaQ

Tentpale het gebuig en tente het inmekaar gestort, wys ’n video wat ’n kampeerder kort ná die storm geneem het. ||#Noordwes #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wWNaQ
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek ’n voorval by die Hoërskool Milnerton in Kaapstad waartydens ’n groep seuns (vermoedelik matrikulante) ’n gr. 10-leerling aan die skool met hokkiestokke, houtstokke en gordels aangerand het. ||#HoërskoolMilnerton brnw.ch/21wWPp2

Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek ’n voorval by die Hoërskool Milnerton in Kaapstad waartydens ’n groep seuns (vermoedelik matrikulante) ’n gr. 10-leerling aan die skool met hokkiestokke, houtstokke en gordels aangerand het. ||#HoërskoolMilnerton
brnw.ch/21wWPp2
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

“Kol.” Franz Jooste, leier van die Kommandokorps, is Maandagaand oorlede. Dié nuus het Dinsdag bekend geword. ||#FranzJooste #Kommandokorps #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wWPBA

“Kol.” Franz Jooste, leier van die Kommandokorps, is Maandagaand oorlede. Dié nuus het Dinsdag bekend geword. ||#FranzJooste #Kommandokorps #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wWPBA
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Oudpres. Jacob Zuma het by monde van sy regsverteenwoordiger, adv. Thabani Masuku SC, in die hof gesê as daar op sy pensioen beslag gelê gaan word, sal hy vir die res van sy lewe in skuld moet leef. ||#JacobZuma #netwerk24 #nuusinafrikaans brnw.ch/21wWQaw

Oudpres. Jacob Zuma het by monde van sy regsverteenwoordiger, adv. Thabani Masuku SC, in die hof gesê as daar op sy pensioen beslag gelê gaan word, sal hy vir die res van sy lewe in skuld moet leef.  ||#JacobZuma #netwerk24 #nuusinafrikaans
brnw.ch/21wWQaw
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Oudpres. Jacob Zuma het 60 dae om R28,9 miljoen aan die staat terug te betaal. Indien hy die spertyd misloop, mag die staat op sy bates beslag lê. ||#JacobZuma #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wWRHH

Oudpres. Jacob Zuma het 60 dae om R28,9 miljoen aan die staat terug te betaal. Indien hy die spertyd misloop, mag die staat op sy bates beslag lê. ||#JacobZuma #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wWRHH
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Dit is toenemende druk op Suid-Afrikaanse onderwysers se skouers wat egter pla en die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (Saro) gaan nou self ondersoek instel. ||#Saro #onderwysers #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wX9k2

Dit is toenemende druk op Suid-Afrikaanse onderwysers se skouers wat egter pla en die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (Saro) gaan nou self ondersoek instel. 
||#Saro #onderwysers #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wX9k2
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Skaars twee maande nadat ’n bekroonde SA TV-joernalis ’n nuwe kontrak met ’n Amerikaanse TV-netwerk gesluit het, het sy die trekpas gekry. ||#DeboraPatta #CBSNews #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wX9Jm

Skaars twee maande nadat ’n bekroonde SA TV-joernalis ’n nuwe kontrak met ’n Amerikaanse TV-netwerk gesluit het, het sy die trekpas gekry. ||#DeboraPatta #CBSNews #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wX9Jm
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, het Dinsdagoggend aan Netwerk24 bevestig dat Mogotsi sê hy was die slagoffer van ’n skietvoorval in Vosloorus. ||#BrownMogotsi #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wXbiZ

Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, het Dinsdagoggend aan Netwerk24 bevestig dat Mogotsi sê hy was die slagoffer van ’n skietvoorval in Vosloorus. ||#BrownMogotsi #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wXbiZ
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

André de Ruyter, oudhoof van Eskom, is op ’n permanente grondslag terug in Suid-Afrika, blyk uit sy uitsprake die laaste tyd. ||#AndrédeRuyter #Eskom #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus

André de Ruyter, oudhoof van Eskom, is op ’n permanente grondslag terug in Suid-Afrika, blyk uit sy uitsprake die laaste tyd. ||#AndrédeRuyter #Eskom #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

Die rondomtalie in die MKP se leierskorps het Woensdag tot die hoogste versnelling oorgegaan toe dr. John Hlophe uit sy leiersrolle geskors is omdat hy Dinsdagaand vir Colleen Makhubele as hoofsweep in die parlement met Des van Rooyen vervang het. brnw.ch/21wXfpI

Die rondomtalie in die MKP se leierskorps het Woensdag tot die hoogste versnelling oorgegaan toe dr. John Hlophe uit sy leiersrolle geskors is omdat hy Dinsdagaand vir Colleen Makhubele as hoofsweep in die parlement met Des van Rooyen vervang het.
brnw.ch/21wXfpI
Beeld (@beeld_nuus) 's Twitter Profile Photo

’n Vrouevlieënier is Maandagoggend in ’n helikopterongeluk op ’n plaas by Patensie in die Oos-Kaap dood. ||#Patensie #OosKaap #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus brnw.ch/21wXmdv

’n Vrouevlieënier is Maandagoggend in ’n helikopterongeluk op ’n plaas by Patensie in die Oos-Kaap dood. ||#Patensie #OosKaap #netwerk24 #nuusinafrikaans #afrikaansenuus
brnw.ch/21wXmdv