ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile
ATKV

@atkvsa

Twiet jou vere los! Kom gesels met die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging: hier's hope jêm vir gladdebekke.

ID: 384204922

linkhttp://www.atkv.org.za calendar_today03-10-2011 08:09:10

17,17K Tweet

18,18K Followers

920 Following

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Die Groot Trek-museum by ATKV-Hartenbos kry nuwe lewe danksy die restourasie van ossewaens deur prof. Erik Holm – ’n projek wat dekades se vakmanskap en passie weerspieël. atkv.org.za/nuus/posts/oss… #Afrikaans #museum

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Met elke noot, ritme en toneelbeweging het jong ATKV-Sêrgroepe vanjaar die Baxter-teater in ’n magneetveld van energie, talent en passie verander. Die wenners van ATKV-Sêr het gewys hoe musiek en teater mense kan saamtrek en inspireer. atkv.org.za/nuus/posts/atk… #Afrikaans #sêr

Met elke noot, ritme en toneelbeweging het jong ATKV-Sêrgroepe vanjaar die Baxter-teater in ’n magneetveld van energie, talent en passie verander. Die wenners van ATKV-Sêr het gewys hoe musiek en teater mense kan saamtrek en inspireer. atkv.org.za/nuus/posts/atk…
#Afrikaans  #sêr
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Op soek na ’n meevallertjie? In ons Gekies vir die Kollig-kykerskompetisie staan jy die kans om ’n R5 000-kontantprys los te slaan deur ’n eenvoudige vraag te beantwoord! Om in te skryf, voltooi die vraelys by die skakel voor 1 Nov 2025: docs.google.com/forms/d/e/1FAI… B's & v's geld.

Op soek na ’n meevallertjie? In ons Gekies vir die Kollig-kykerskompetisie staan jy die kans om ’n R5 000-kontantprys los te slaan deur ’n eenvoudige vraag te beantwoord! Om in te skryf, voltooi die vraelys by die skakel voor 1 Nov 2025: docs.google.com/forms/d/e/1FAI…
B's & v's geld.
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Die magnetiese tjokkers van die ATKV-Toneelfinaal neem jou op ’n intergalaktiese reis vol drama, verbeelding en hart. Volg elke oomblik op die ATKV se storieplatform en verdwaal in hierdie finaliste se storie-wentelbaan. linktr.ee/atkv_toneel #Afrikaans #magneties

Die magnetiese tjokkers van die ATKV-Toneelfinaal neem jou op ’n intergalaktiese reis vol drama, verbeelding en hart. Volg elke oomblik op die ATKV se storieplatform en verdwaal in hierdie finaliste se storie-wentelbaan. linktr.ee/atkv_toneel
 #Afrikaans #magneties
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Die Afrikaanse Taalmonument staan al ’n halfeeu lank as ’n simbool van die rykdom en diversiteit van Afrikaans –’n taal wat verbind, groei en inspireer. Mag die volgende 50 jaar voortbou op dié stewige fondasie van taalbemagtiging en kulturele viering. #Afrikaans #taal #monument

Die Afrikaanse Taalmonument staan al ’n halfeeu lank as ’n simbool van die rykdom en diversiteit van Afrikaans –’n taal wat verbind, groei en inspireer. Mag die volgende 50 jaar voortbou op dié stewige fondasie van taalbemagtiging en kulturele viering.
#Afrikaans #taal #monument
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Dit is amper tyd om uit te vind wie vanjaar met die louere wegstap! Skakel vanaand om 18:30 hier in om die regstreekse toekenningseremonie te kyk: youtube.com/live/cFdMG4jQ-… #Afrikaans #toneel #tienertoneel #tjokkertoneel #sêr

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Suzanne Paxton en ander geliefde RSG-stemme kuier saam met jou by die Woordfees – regstreeks uit die RSG/ATKV-vierkant. Maak seker dat jy nie Kommentaar met Suzanne Paxton van 20:00-21:00 op Sondag 12 Oktober misloop nie. #Afrikaans #rsg #ATKV #woordfees

Suzanne Paxton en ander geliefde RSG-stemme kuier saam met jou by die Woordfees – regstreeks uit die RSG/ATKV-vierkant. Maak seker dat jy nie Kommentaar met Suzanne Paxton van 20:00-21:00 op Sondag 12 Oktober misloop nie. 
#Afrikaans #rsg #ATKV #woordfees
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Kom kuier saam by die RSG/ATKV-vierkant – ’n kuierplek propvol klank, kleur en kultuur by die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees. Van 12-19 Oktober is die RSG/ATKV-vierkant agter die US-museum in Ryneveldstraat die ideale plek om asem te skep. #Afrikaans #Woordfees #RSG #ATKV

Kom kuier saam by die RSG/ATKV-vierkant – ’n kuierplek propvol klank, kleur en kultuur by die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees. Van 12-19 Oktober is die RSG/ATKV-vierkant agter die US-museum in Ryneveldstraat die ideale plek om asem te skep.
#Afrikaans #Woordfees #RSG #ATKV
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Van 13-17 Oktober bring RSG en die ATKV ’n week vol klank, stories en kuier na die Woordfees – regstreeks uit die RSG/ATKV-vierkant. Kom luister elke dag agter die US-museum in Ryneveldstraat. #Afrikaans #rsg #ATKV #woordfees

Van 13-17 Oktober bring RSG en die ATKV ’n week vol klank, stories en kuier na die Woordfees – regstreeks uit die RSG/ATKV-vierkant. Kom luister elke dag agter die US-museum in Ryneveldstraat.
#Afrikaans #rsg #ATKV #woordfees
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

RSG en die ATKV bring ’n unieke klank en karakter na die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees – en jy is uitgenooi. Van 12-19 Oktober is die RSG/ATKV-vierkant agter die US-museum die plek waar stories en stemme saamkom. #Afrikaans #rsg #ATKV

RSG en die ATKV bring ’n unieke klank en karakter na die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees – en jy is uitgenooi. Van 12-19 Oktober is die RSG/ATKV-vierkant agter die US-museum die plek waar stories en stemme saamkom. 
#Afrikaans #rsg #ATKV
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Gekies vir die Kollig is terug! Vanaf 29 Oktober wys van ons land se mees belowende jong akteurs wat in hulle steek wanneer dit by speel voor die kamera kom. Skakel elke Woensdag om 18:00 in op VIA (DStv-kanaal 147) om uit te vind wie word gekies vir die kollig! #Afrikaans

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Op Saterdag 18 Oktober is die Toyota Stellenbosch Woordfees propvol klank en kleur – regstreeks uit die RSG/ATKV-vierkant. Maak seker dat jy nie Saterdag Sprankel met Sue Pyler-Slabbert, ATKV-Storietyd vir die jongspan en Naweekaktueel met Esté de Klerk misloop nie. #Afrikaans

Op Saterdag 18 Oktober is die Toyota Stellenbosch Woordfees propvol klank en kleur – regstreeks uit die RSG/ATKV-vierkant. Maak seker dat jy nie Saterdag Sprankel met Sue Pyler-Slabbert, ATKV-Storietyd vir die jongspan en Naweekaktueel met Esté de Klerk misloop nie. 
#Afrikaans
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Die ATKV wens die matriekklas van 2025 sterkte toe met hul finale eksamens! Julle staan op die drumpel van ’n nuwe hoofstuk en nou is dit die tyd om te wys wat julle kan doen. Mag julle drome, idees en inspirasie jul pad vorentoe verlig! #Afrikaans #matriek

Die ATKV wens die matriekklas van 2025 sterkte toe met hul finale eksamens! Julle staan op die drumpel van ’n nuwe hoofstuk en nou is dit die tyd om te wys wat julle kan doen. Mag julle drome, idees en inspirasie jul pad vorentoe verlig!
#Afrikaans #matriek
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Gekies vir die Kollig se vyfde seisoen skop vanaf 29 Okt om 18:00 weer op VIA (DStv-kanaal 147) af. Ontmoet in hierdie reeks die dinamiese agt finaliste van ATKV-DigiToneel en geniet magnetiese episodes vol inspirasie en kreatiwiteit. atkv.org.za/nuus/posts/gek… #Afrikaans

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Die ATKV se nuusbrief vir OKTOBER is beskikbaar vir jou leesgenot. Moenie wonder nie, weet! indd.adobe.com/view/62756ad4-… atkv.org.za/ons-storie/nuu… #Afrikaans #nuusgenoot #nuusbrief #nuus

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Is jy reg vir die ATKV-Crescendo se gratis liedjieskryfwerkswinkels saam met verskeie kunstenaars, o.a. Petronel Baard, Deon Meiring, Gracia Louw en Brandon October? Ontdek jou stem, slyp jou lirieke en leer by kenners wat weet hoe om woorde in musiek te verander. #Afrikaans

Is jy reg vir die ATKV-Crescendo se gratis liedjieskryfwerkswinkels saam met verskeie kunstenaars, o.a. Petronel Baard, Deon Meiring, Gracia Louw en Brandon October? Ontdek jou stem, slyp jou lirieke en leer by kenners wat weet hoe om woorde in musiek te verander.
#Afrikaans
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Gekies vir die Kollig, die realiteitsreeks waarin agt ATKV-DigiToneelfinaliste hul slag voor die kamera wys, skop op 29 Okt op VIA af. In episode 1 van die 5de seisoen van dié reeks wys Jacques Bessenger se span wat in hulle steek. Skakel op 29 Okt om 18:00 op VIA in. #Afrikaans

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

ATKV-Applous bied op 15 November 2025 ’n inligtingsessie by die Laerskool Nelspruit aan, vanaf 8:30 vir 9:00 tot 13:00. Bywoning is gratis en verversings sal bedien word. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 7 Nov. Registrasievorm:zfrmz.com/sFl6DAgieF9jnJ… #Afrikaans #koor #choir

ATKV-Applous bied op 15 November 2025 ’n inligtingsessie by die Laerskool Nelspruit aan, vanaf 8:30 vir 9:00 tot 13:00. Bywoning is gratis en verversings sal bedien word.
Die sluitingsdatum vir inskrywings is 7 Nov. Registrasievorm:zfrmz.com/sFl6DAgieF9jnJ…
#Afrikaans #koor #choir
ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Die temas vir ATKV-Redenaars 2026 is bekend! Begin nou al skryf aan jou beste oorredende toespraak en kom wys jou slag op die grootste platform vir raakpraters in Suid-Afrika en Namibië! Klik hier vir die onderwerpe: atkv.org.za/nuus/posts/atk… #Afrikaans #temas #redenaars #ATKV

ATKV (@atkvsa) 's Twitter Profile Photo

Lede kan vanaf 1 November 2025 hul besprekings vir die skoolvakansie in Desember 2026 by enigeen van ons sewe ATKV-oorde maak. Skakel ons vanaf 1 November 2025 en bespreek u gesinsvriendelike wegbreek by een van ons sewe pragoorde. atkvoorde.co.za/voorkeurbespre… #Afrikaans

Lede kan vanaf 1 November 2025 hul besprekings vir die skoolvakansie in Desember 2026 by enigeen van ons sewe ATKV-oorde maak.
Skakel ons vanaf 1 November 2025 en bespreek u gesinsvriendelike wegbreek by een van ons sewe pragoorde.
atkvoorde.co.za/voorkeurbespre…
#Afrikaans